In Wens chords by Jan Blohm
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Key: C
Difficulty: Novice
Verse 1:
C
Kon ek opdrag gee, laat die rose bloei.
G
Trane in 'n glas, sou ek jou voete was.
C
Kon ek met jou dans, soos blare in die wind.
G
Sou ek tyd vasbind, heilig in 'n mens.
Chorus:
F Am
En al werk ek die nag trein, kan ek in drome glo,
F G
As jy wag vir my, sal ek jou kom kry.
Verse 2:
C
Kan ek jou donker skeur, laat dit lig op jou reen.
G
Jy hopeloos besef, jy sien jou in my.
C
Het ek dit reg gekry, om die man te vermy.
G
Om diep in jou lag, vlenters waansin aan.
Chorus:
F Am
En al werk ek die nag trein, kan ek in drome glo,
F G
As jy wag vir my, sal ek jou kom kry.
Verse 3:
C
Vir jou my mou rond dra, as die ster in Bethlehem.
G
Nog eenkeer vir my, na grond paaie ly.
C
Wil jou geheime hoor, en in 'n boksie weg toor.
G
En 'n vuur vir jou maak, ek sweer sterre het vlerke.
Chorus:
F Am
En al werk ek die nag trein, kan ek in drome glo,
F G
As jy wag vir my, sal ek jou kom kry.
F Am
En al werk ek die nag trein, kan ek in drome glo,
F G
As jy wag vir my, sal ek jou kom kry. Last updated:
Please rate for accuracy!
