♥ Add to my Songbook
Hou Jou Hande Van My Lyf Af Chords by Irene-Louise Van Wyk

Hou Jou Hande Van My Lyf Af chords by Irene-Louise Van Wyk

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Beginner 👶
💓 BPM:      100

Intro:

D  G
D  A


Verse 1:
D                  G
  Ek wens jy was bereid,
                      D
Maar jy loop nou agteruit,
       D
Sit jouself op silent,
A
 Of delete hierdie moontlikheid,
   D                               G
Ek weet, ek weet jy wil my net nie hoor,
                          D
Jy gaan val en dit als verloor,
       D
Sit jouself op silent,
A
Want jy maak net moeilikheid.


Pre-Chorus:
   Bm            G             A
Jy vra vir my of kan jy aan my raak,
   Bm           G              A
Jy sê jou hande gaan nou magic maak.


Chorus:
                          D
Maar hou jou hande van my lyf af,
                         G
Gaan jy my date of is jy net laf,
       A                    G                          D
Jy kom in vir 'n soen en 'n druk maar wat jy kry is 'n high five,
A                    D
Hou jou hande van my lyf af,
                           G
Ons kan nie date nie, jy's so laf,
       A               G                          D
Hou op maak asof jy my ken en ek rol my oë met 'n high five.


Post-Chorus 1:
A                   D          G
Al wat jy kry is 'n high five,
                    D          A
Al wat jy kry is 'n high five,
A                   D          G
Al wat jy kry is 'n high five,
                    D          A
Al wat jy kry is 'n high five.


Verse 2:
D                    G
  Ek wens jy kon net sien,
                 D
Dat jy my nie verdien,
                          A
Hier is net plek vir 2 en ek tel 3,
D                   G
  Ek wens jy kon verstaan,
                   D
Dat hierdie nêrens gaan,
                      A
Sit jouself op silent want jy maak net moeilikheid.


Pre-Chorus:
   Bm            G             A
Jy vra vir my of kan jy aan my raak,
   Bm           G              A
Jy sê jou hande gaan nou magic maak.


Chorus:
                          D
Maar hou jou hande van my lyf af,
                         G
Gaan jy my date of is jy net laf,
       A                    G                          D
Jy kom in vir 'n soen en 'n druk maar wat jy kry is 'n high five,
A                    D
Hou jou hande van my lyf af,
                           G
Ons kan nie date nie, jy's so laf,
       A               G                          D
Hou op maak asof jy my ken en ek rol my oë met 'n high five.



Post-Chorus 2:
A                    D
Hou jou hande van my lyf af,
                           G
Ons kan nie date nie, jy's so laf,
       A               G                          D
Hou op maak asof jy my ken en ek rol my oë met 'n high five.


Interlude:
 A           D                                         G
(Nee ok, jou high fives is te tnjah is reg, ek sien jy rol jou oë,
G
Ooh ek sien jy smaak dit neh,
          D                                        A
Nou pappa ek is baie competitive ek target net, ek weet jy wil my nie soen nie,
A
Jy speel hard to get,
          D                                                      G
Maar is alright man ek hou mos van n challenge, hey nou jou high five,
                                               D
Hou ek jou hand en ek like dit jy kan net gaan staan op SA's Got Talent,
                 A
En niks doen nie glo my girl jy wen dit, dammit.
 D                                             A
Irene moet nou nie so is nie, hoor gou hier ek smaak jou duk,
                                     D
Stukke ek het nie meer woorde nie om alles op te som wil ek net wys,
   A
Ek smaak jou stukkend, kom ons raak gekys, are you wys.)
D                                 G
Aaah, ja onthou jy toe jy hierdie kant toe geloop het,
                   D                                A
Yes, nou draai vir my lekker om en dan loop jy weer anderkant toe,
A
Great   bye.


Outro:
D
La, la laa la   ,
G
La, la laa la   ,
       A                    G                          D
Jy kom in vir 'n soen en 'n druk maar wat jy kry is 'n high five.

A                    D
Hou jou hande van my lyf af,
                           G
Ons kan nie date nie, jy's so laf,
       A               G                          D           A
Hou op maak asof jy my ken en ek rol my oë met 'n high five.
       N.C.
Hou op maak asof jy my ken en ek rol my oë met 'n high five.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Irene-Louise Van Wyk chords for Hou jou hande van my lyf af

What is this?

Learn how to play "Hou Jou Hande Van My Lyf Af" by Irene-Louise Van Wyk with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Hou Jou Hande Van My Lyf Af" by Irene-Louise Van Wyk is crafted for Beginner players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Beginner guitarists will find structured, accessible steps to help master the basics and build confidence with this song.

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Hou Jou Hande Van My Lyf Af" by Irene-Louise Van Wyk with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.

Your last visited songs