♥ Add to my Songbook
Ek Sê So Chords by Irene-Louise Van Wyk

Ek Sê So chords by Irene-Louise Van Wyk

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 2nd
  • Difficulty: Intermediate 💪
💓 BPM:      132


Intro:

   E  E/G#  A
Ek sê so,
N.C.
Ek sê so


Verse 1:
E  E/G#  A
          Vergeet, vergewe, lewe,
    A
Die aand is jonk,
   A      D
En ons is hier,
           A     A
Ons is nou hier,
  A      A            A
Gerat, gereed, geeërd om,
    A                     D
Die prop te skop tot môre kom,
         A
Tot môre kom,
         E
Tot môre kom.

Chorus:
A
Gee hom gas,
A
Al die lekker lywe,
E
Vas, vas, vas,
E
Maak of jy mal is,
   F#m
Ek sê so,
F#m
Doen sommer alles,
   D
Ek sê so,
A
Gryp my nou,
   A              E
My mond water vir jou, jou, jou,
   E
Ek gaan nie ophou,
   F#m
Ek sê so,
F#m
Ek wil nie ophou,
   D
Ek sê so,
   D
Ek sê so.


Interlude:
A      A
   Wow


Verse 2:
A
Maak vol maak leeg, maak weer vol,
    A                            D
Die aand is daar hy ‘s is in die kol,
                           F#m
Kom ons speel hy is in die kol,
             E
Hy is in die kol.


Chorus:
A
Gee hom gas,
A
Al die lekker lywe,
E
Vas, vas, vas,
E
Maak of jy mal is,
   F#m
Ek sê so,
F#m
Doen sommer alles,
   D
Ek sê so,
A
Gryp my nou,
   A              E
My mond water vir jou, jou, jou,
   E
Ek gaan nie ophou,
   F#m
Ek sê so,
F#m
Ek wil nie ophou,
   D
Ek sê so,
   D
Ek sê so.


Interlude:
A


Bridge:
    D
Hou vas ons gaan nou draai,
    D
Ons maak ‘n groot lawaai,
        E
Kom ons lig die dak,
    D
Ons maak net wat ons wil,
A
Skree en dans en gil,
        E
Kom ons lig die dak,
    D
Hou vas ons gaan nou draai,
    A
Ons maak ‘n groot lawaai,
        E
Kom ons lig die dak,
        D
Kom ons maak net wat ons wil,
A
Skree en dans en gil,
        E
Kom ons lig die dak.


Chorus:
A
Gee hom gas,
A
Al die lekker lywe,
E
Vas, vas, vas,
E
Maak of jy mal is,
   F#m
Ek sê so,
F#m
Doen sommer alles,
   D
Ek sê so,
A
Gryp my nou,
   A              E
My mond water vir jou, jou, jou,
   E
Ek gaan nie ophou,
   F#m
Ek sê so,
F#m
Ek wil nie ophou,
   D
Ek sê so,
   D
Ek sê so.


Outro:
A     A
A

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Irene-Louise Van Wyk chords for Ek sê so

What is this?

Learn how to play "Ek Sê So" by Irene-Louise Van Wyk with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Ek Sê So" by Irene-Louise Van Wyk is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Ek Sê So."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Ek Sê So" by Irene-Louise Van Wyk with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.

Your last visited songs