Beheer Verloor chords by Irene-Louise Van Wyk
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Beginner 👶
💓 BPM: 135
Intro:
A A A A A
Ek kan nie maar ek gaan, ek wil ek dink ek het beheer verloor.
Verse 1:
A E A
Jou lippe lyk soos moeilikheid
A E D A D D
Wil bly maar moet eerder net hier uit kom,
E E*
Sê ek maklik,
A E A
Soos jou hande gly hier oor my wang
A E D A D D
Jou stem so bewe, bewe maar nie bang nie,
E
Nie sommer nie.
Chorus:
A F#m E D A
En ek kan nie, ek moenie maar ek gaan, ek wil ek dink ek het,
A F#m E D A
En ek kan nie, ek moenie maar ek gaan dis per ongeluk aspris,
D A E F#m
Dis so vinnig vir niks om iets te word dis hoe vinnig ek val vir jou,
A D E A A A A A
Ek kan nie maar ek gaan, ek wil ek dink ek het beheer verloor.
Verse 2:
A E A
My lyf baklei maar joune ook,
A E D A D D
‘n weghol veldbrand maak net skade,
E7 A7
En goeie aande,
A E A
Soos jou asem blaas hier in my nek,
A E D A D D
Ek weet nie of ek dit wil keer nie,
E7
Alweer nie, (Alweer nie).
Chorus:
A F#m E D A
En ek kan nie, ek moenie maar ek gaan, ek wil ek dink ek het,
A F#m E D A
En ek kan nie, ek moenie maar ek gaan dis per ongeluk aspris,
D A E F#m
Dis so vinnig vir niks om iets te word dis hoe vinnig ek val vir jou,
A D E A
Ek kan nie maar ek gaan, ek wil ek dink ek het beheer verloor.
Bridge:
F#m D E A
Nader, nader, ‘n bietjie nader, jou reuk hier in my nek,
F#m D A E
Keer my weer ek het geen beheer verkeerde tyd, verkeerde plek,
Bm A D D
Verkeerde jy, verkeerde ek, (Verkeerde ek).
Outro:
A F#m E D A
En ek kan nie, ek moenie maar ek gaan, ek wil ek dink ek het,
A F#m E D A
En ek kan nie, ek moenie maar ek gaan dis per ongeluk aspris,
D A E F#m
Dis so vinnig vir niks om iets te word dis hoe vinnig ek val vir jou,
A D E F#m
Ek kan nie maar ek gaan, ek wil ek dink ek het beheer verloor,
A D E A
Ek kan nie maar ek gaan, ek wil ek dink ek het beheer verloor. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
