
Meneer chords by Glaskas
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E) Key: E Difficulty: Intermediate Intro: C#m A E B Verse 1: C#m A Kan jy nie sien, dat ons wàªreld heeltemal stukkend is nie? E B My vriend, kom wys my bevryding asseblief C#m A E Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid B Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit
Pre-Chorus: C#m A Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie E B Ek, ek is anders, ek glo -?? ek glo in 'n hoopvolle generasie Chorus: E B Meneer kom cure hierdie land, asseblief A B Meneer kom cure hierdie land, asseblief E B Meneer kom cure hierdie land, asseblief A B Want ons strate en oe en harte is hopeloos verlate C#m A E B Verse 2: C#m Jy sal nie sien A E As jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oe nie B Meneer kom cure my seer, asseblief C#m A Jy sal nie sien, as jy nie om jou begin kyk nie E B Meneer, se my ek is meer as net naive Pre-Chorus: C#m A Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie E B Ek, ek is anders, ek glo -?? ek glo in 'n hoopvolle generasie Chorus: E B Meneer kom cure hierdie land, asseblief A B Meneer kom cure hierdie land, asseblief E B Meneer kom cure hierdie land, asseblief A B Asseblief C#m A E B Asseblief
Last updated:
Rate this tab!