♥ Add to my Songbook
Branders Ken Strande Chords by Frieda Van Den Heever

Branders Ken Strande chords by Frieda Van Den Heever

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
Key: G

Intro:

G
Bm
C    G
D

G
Die son duik in die see
Die horison kerf aan hom
     Bm
Vanaand lyk hy soos ‘n moskee
               C
Die maan is vol
                   G
En die graf is leeg
G
Dis Kersfees en ‘n honger baba skree
        Bm
Vader Krismis verskyn op die duin
                 C
Hy’s ‘n bietjie skinny
Maar die tweeling voel geensins
    G
verkul
Die een lyk soos ‘n takbok
                     D
Die ander soos ‘n bloubul

C
Iewers in Kristofferson van
G
Bobby McGee
            D      B       Em
is daar niks meer om te verloor nie
            C
Op ‘n ander plek sing ‘n ander ou
        G
van Baby en haar hart wat hy moet
D
Wen

Koor:
G                      G2
Die ys breek, die see gly
       G4
Jou seuns wag vir persente
        Bm
Jou vrou click dis Desember
en wonder waar was lente
       Em
die jaar, ek het haar nêrens
gewaar
          C
of het sy saam met jou oorkant toe gevaar?

Interlude situasie:
G     D

           G
Ek het ‘n sterk spesmaas
Die sand voel nog dieselfde
          Bm
Dis in my tone
   C
Ek wed jou dis dieselle meeu
wat laasjaar geskyt het
        D
op jou drome

       G
Ek is doodseker branders
weet steeds hoe om te
           B
breek want branders
      Em
ken strande

     C
maar niks voel bekend nie en
G
alles lyk vreemd
Amin                D
Hoe kon een mens so verander?

C
White Christmas en die Blou
           G
Blues hang saam en in
                 D
die middel, die moskee
        B           Em
in die see en die volmaan
wat bont staan
    C
om almal wat kleurblind is
    G
te troos, en as jy wit is
       D
en kan bloos, kry jy ‘n roos

Koor:
G                  G2
Die ys breek, die see gly
    G4
Jou seuns wag vir persente
    Bm
Jou vrou click dis Desember
en wonder waar was lente
    Em
die jaar, of het ek my blind
gestaar
        C
teen jou     skoonveldweg en jou nie-meer-daar
 
Instrumental:
G
Bm
Em
C

      G
Musiek aan die een kant
koliek aan die ander
     Bm
die Republiek van Alle Kante
op hierdie plek is alles
       Em
wat ek ken en geken
het voor jou
            C
maar ek kan blou niks
daarvan onthou

Instrumental deel waar “White Christmas” se outro speel. Speel die G    C    chords of pick die klavierdeel:
G    C
OF
e|------------------------------0-----------------------------3~----|
B|------------------------------------0h3---------------------------|
G|--4--4--4--4--4---------------------------------------------------|
D|------------------------------------------------------------------|
A|------------------------------------------------------------------|
E|------------------------------------------------------------------|

Cm                 G
my onthou begin by jou

Outro:
C       Cm



************************************

| ~  Vibrato
| h  Hammer-on

************************************

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Frieda Van Den Heever chords for Branders ken strande

What is this?

Learn how to play "Branders Ken Strande" by Frieda Van Den Heever with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Branders Ken Strande" by Frieda Van Den Heever is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Branders Ken Strande."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Branders Ken Strande" by Frieda Van Den Heever with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.