♥ Add to my Songbook
As Ek Kon Chords by Francois Van Coke

As Ek Kon chords by Francois Van Coke

Guitar chords with lyrics

  • Tuning: Standard (E A D G B E)
Intro:
Em C D G D
Em C D Em C

Verse 1:
G
Dis koud as jy inkom
Em
Dis koud as jy uitgaan
C                  Am
Ek was daar om te aanskou
G
Gehuil onder ligte
Em
In 'n vreemde kamer
       C                 Am
Ek was daar om jou vas te hou
            G
Ek wil nie maak of ek van beter weet nie
Em
Jy sal self vind
      C
Die wêreld is vol grootpraters
     Am
En kakmakers, my kind
G            Em
En as ek kon het ek jou beskerm
      C           Am
En gewaarsku teen als wat kom
Chorus:
       Em
As ek kon
       C
Elke droom bewaar
       D         G      D
Elke nagmerrie verdryf
      Em              C
As ek kon het ek jou vry gemaak van elke
D              G   D
Slegte mens se kyk
      Em              C
As ek kon het ek jou vas gehou
D                 G  D
Styf vas teen my lyf
      Em
As ek kon
            C            D      Em     C
Was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk

Verse 2:
G
Ek wou altyd weghardloop
Em
Ek wou altyd ontsnap
C                       Am
Maar ek hoop dat jy sal bly
G
Jy gaan baie dinge sê
Em
Jy gaan baie dinge hoor
C                  Am
Kom altyd terug na my
        G
Moenie maak asof jy beter weet nie
Em
Jy sal self vind
      C
Die wêreld is vol grootpraters
      Am
En kakmakers, my kind
G            Em
En as ek kon het ek jou beskerm
C                 Am
En gewaarsku teen als wat kom

Chorus:
       Em
As ek kon
       C
Elke droom bewaar
       D         G      D
Elke nagmerrie verdryf
      Em              C
As ek kon het ek jou vry gemaak van elke
D              G   D
Slegte mens se kyk
      Em              C
As ek kon het ek jou vas gehou
D                 G  D
Styf vas teen my lyf
      Em
As ek kon
            C            D      Em     C
Was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Francois Van Coke chords for As ek kon

About this song

This guitar chords for As Ek Kon by Francois Van Coke is suitable for players wanting a clear and accurate transcription. Tuning: Standard (E A D G B E). Good for practicing chord changes and steady rhythm.