As Ek Kon chords by Francois Van Coke
Guitar chords with lyrics
- Tuning: Standard (E A D G B E)
Intro: Em C D G D Em C D Em C Verse 1: G Dis koud as jy inkom Em Dis koud as jy uitgaan C Am Ek was daar om te aanskou G Gehuil onder ligte Em In 'n vreemde kamer C Am Ek was daar om jou vas te hou G Ek wil nie maak of ek van beter weet nie Em Jy sal self vind C Die wêreld is vol grootpraters Am En kakmakers, my kind G Em En as ek kon het ek jou beskerm C Am En gewaarsku teen als wat kom
Chorus:
Em
As ek kon
C
Elke droom bewaar
D G D
Elke nagmerrie verdryf
Em C
As ek kon het ek jou vry gemaak van elke
D G D
Slegte mens se kyk
Em C
As ek kon het ek jou vas gehou
D G D
Styf vas teen my lyf
Em
As ek kon
C D Em C
Was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk
Verse 2:
G
Ek wou altyd weghardloop
Em
Ek wou altyd ontsnap
C Am
Maar ek hoop dat jy sal bly
G
Jy gaan baie dinge sê
Em
Jy gaan baie dinge hoor
C Am
Kom altyd terug na my
G
Moenie maak asof jy beter weet nie
Em
Jy sal self vind
C
Die wêreld is vol grootpraters
Am
En kakmakers, my kind
G Em
En as ek kon het ek jou beskerm
C Am
En gewaarsku teen als wat kom
Chorus:
Em
As ek kon
C
Elke droom bewaar
D G D
Elke nagmerrie verdryf
Em C
As ek kon het ek jou vry gemaak van elke
D G D
Slegte mens se kyk
Em C
As ek kon het ek jou vas gehou
D G D
Styf vas teen my lyf
Em
As ek kon
C D Em C
Was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk Last updated:
Please rate for accuracy!
