Komma Acoustic chords by Fokofpolisiekar
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Intro:
C G Am C G Am (X1)
Dm C G Dm C G (X1)
Verse 1:
C G Am
In jou gesig is 'n sterrestelsel
C G F
Ek is 'n kind wat na die sterre kyk
Dm C G
As jy jou hande deur my hare vryf
Dm C G
In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein
C G Am
As die storm weer begin sanik
C G
Die berg brand
Am F
en die boom omwaai
Dm C G
En as die vlamme aan my gordyne lek
Dm C G
Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek
C
Want as die weer weer kom
G Am
sal dit kom om te bly
C G Am F
Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid
Dm C G
Ek onthou ons het hardop gebid
Dm C G
En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry
Bridge:
C G Am
So, ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek
C G Am
Want ek weet die weer sal weer kom om te bly
Chorus:
F Dm F G C G
Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer
C G
Hierdie keer is ek gereed
Verse 2:
C G Am
Ek sal 'n byl in my hand hê
C G Am F
Partykeer moet jy iets oopbreek
Dm C G
Ek ken van in die hoek geskop word en gil
Dm C G
Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak
Bridge:
C G Am
Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek
C G Am F
Daars 'n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand
Chorus:
F Dm F G C G
Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer
C G
Hierdie keer is ek gereed
Verse 3:
C G Am
In jou gesig is 'n sterrestelsel
C G Am F
Ek is 'n kind wat na die sterre kyk
Dm C G
As jy jou hande deur my hare vryf
Dm C G
In die donker voel ek weerloos voel ek weer klein Last updated:
Please rate for accuracy!
Other versions of Komma Acoustic by Fokofpolisiekar
- KommaChords ★★★★★