Hemel Op Die Platteland Acoustic chords by Fokofpolisiekar
Guitar chords with lyrics
Intro Am F C G x 2 Am C G Kan jy my skroewe vir my vasdraai? Am C G Kan jy my albasters vir my vind? C Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? G F G Kan jy, kan jy apatie spel? Am C G Kan iemand dalk ?n God bel? C En vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie G F G Kan jy, kan jy apatie spel? C
Reguleer my, roetineer my
F Am G
Plaas my in ?n boks en merk dit veilig
C
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
F G
Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland
Am C G X 6
Am C G
Dis hemel op die platteland Last updated:
Please rate for accuracy!
