Ek Wens Ek Was Meer Acoustic chords by Fokofpolisiekar
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Intro:
A E A E
Verse 1:
A E
Ek is 'n mors van jou tyd
A
Ek is 'n dooie lyk
E
Vervelig en verveeld op dieselfde tyd
Pre-Chorus:
C#m B
Ek dink ek is dom
A
Ek dink ek is dom
Ek gaan dood in my drome
C#m
Ek vloek na die wolke
B
En die stemme in my kop
A
Praat alweer hardop (Fok, dink ek alweer hardop - Sorry)
Chorus:
E B C#m G#m
Ek wens ek was hier
E B C#m G#m
Ek wens ek was hier
A E
Ek wens ek was meer
A E
Ek wens ek was hier
Post-Chorus:
E B C#m G#m
Afwesig in my teenwoordigheid
E B C#m G#m
Ek kom te hard in en dan fok ek uit
E B C#m G#m
En dis 'n wonderwerk dat jy by my bly
A E
Ek wens ek was meer
A B
Ek wens ek was hier
Instrumental:
A E A E
Verse 2:
A E
Daars 'n deel van my in 'n brief
A
In 'n boks
E
In jou kamerkas
By jou ouerhuis
A E
Toe ons nog gebreinspoel was in die illusie van veiligheid
A E
En in die soetheid van die someraande
A E
Silhouette in die straat geskate
A E
Liewe nuwe jesus
A E
Hoeveel kos daai t-shirts?
A E
Hoeveel kos daai t-shirts?
A C#m
Hoeveel kos daai t-shirts?
Pre-Chorus:
B
Dink jy ek's dom?
A
Ek dink ek is dom
A
Ek maak dood in my drome
C#m
Ek skree na die wolke
B
En die stemme in my kop
A
Praat alweer hardop
A
Met die plante op my vensterbank
Chorus:
E B C#m G#m
Ek wens ek was hier
E B C#m G#m
Ek wens ek was hier
A E
Ek wens ek was meer
A E
Ek wens ek was hier
Post-Chorus:
E B C#m G#m
Afwesig in my teenwoordigheid
E B C#m G#m
Ek kom te hard in en dan fok ek uit
E B C#m G#m
En dis 'n wonderwerk dat jy by my bly
A E
Ek wens ek was meer
A E A
Ek wens ek was hier
Bridge:
E A
(T-shirts, t-shirts, hoeveel kos daai t-shirts?)
E
(Alan? Hoeveel kos die t-shirts? Alan!)
Outro:
A E
Ek is 'n mors van jou tyd
A
Ek is 'n dooie lyk
E A
Vervelig en verveeld op dieselfde tyd
E A E A Last updated:
Please rate for accuracy!
