Estetika chords by Elandré
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Intermediate 💪
Key: A ♫ Intro: A E D E A E D A E D E A E D ♫ Verse 1: A E D Hoe lank wag ek al vir die landing E A E D E So hoog het jy my ek sal moet aandring A E Dat jy maar net hier bly D E Jou in 'n rooilig-kroeg gekry A E D E Sedert is jy al waaroor ek sing
A E D E
Skoenboks-woonstel muur geen versierings
A E D E
Eerste oogopslag was 'n viering
A E
Ek is geleer, ek moet kyk nie vat
D E
Ek's met jou visueel gelat
A E D
In my sak is daar nou 'n duur ring
♫ Pre-Chorus:
E B
Wil jou teen my mure hang
D A
En jou nooit vervang, my lief
B
'N Kunswerk fyn geverf
D A
'N Topklas kyk bederf argief
♫ Chorus:
A
Estetika
D
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
E
So bly by hierdie prentjiemooi bekoordenaar
E
So pligsgetrou geval vir jou
D E
Alles want ek's mal oor jou
A
Estetika
C#m D
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
E
My lewe lank vir daardie oomblik opgespaar
Sal alles doen om dit te hou
D E
Alles want ek's mal oor jou
A
Estetika
♫ Interlude:
A E D E A E D
A E D E A E D
♫ Verse 2:
A E D E
Ek's so visueel was nog altyd
A E D E
Mooi genoeg en kyk ek gee al my tyd
A E
Met jou was daar soveel meer
D E
Die skildery het my magsbeheer
A E D E
Noem my maar 'n skatryk belegger
A E D
Voor jou was ek 'n vyf woord versegger
♫ Pre-Chorus:
E B
Ek wil jou teen my mure hang
D A
En jou nooit vervang my lief
A
My lief
B
'N Kunswerk fyn geverf
D A
'N Topklas kyk bederf argief
♫ Chorus:
A
Estetika
D
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
E
So bly by hierdie prentjiemooi bekoordenaar
E
So pligsgetrou geval vir jou
D E
Alles want ek's mal oor jou
A
Estetika
C#m D
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
E
My lewe lank vir daardie oomblik opgespaar
Sal alles doen om dit te hou
D E
Alles want ek's mal oor jou
A D
Estetika
E A D
Estetika
E A D
Estetika
♫ Outro:
E A D E A Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
