Intro: Am Am/F Verse 1: Am Am/F Dis net U wat lig gee in duisternis. Am Am/F Dis net U wat waarheid skyn waar leuens verblind. Am Am/F Dis net U wat hoop gee waar moed ontbreek. Am Am/F Dis net U wat lewe gee waar dood sou heers. Pre-Chorus: G F G F Daarom sal ek leef in U beloftes. Met dankbaarhied in my sal ek bly sing:
Chorus: C G Am F Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. C G Am F Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Solo: Am Am/F Verse 2: Am Am/F Dis net U wat my gebrokenheid kan heel. Am Am/F Dis net U wat my kan vind as ek verdwaal. Am Am/F Dis net U wat my kan optel as ek val. Am Am/F Dis net U wat vrede gee waar onheil heers. Pre-Chorus: G F G F Daarom sal ek leef in U beloftes. Met dankbaarhied in my sal ek bly sing: Chorus: C G Am F Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. C G Am F Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Bridge: F G F/A G/B Heilig, oorweldigend, U heerlikheid. F G F/A G/B Ewig, ontembaar, almagtig, U heers. Chorus: C G Am F Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. C G Am F Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. C G Am F Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. C G Am F Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my. Solo: Am Am/F
Last updated: