Key: F Intro: F B Verse 1: F Buitekant le 'n tarrentaal se veer en ek Bb wonder wat ek hier uit kan leer Gm C Daar is baie myle tussen doen en se want alles wat is was al gewees F Bb Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar Gm C 'n honderd en een besluite geneem maar alles bly ongedaan
Chorus 1: Bb C F C Dm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang Gm C F En ek dink aan die perels op jou lyf Instrumental: F Bb Gm C Verse 2: F Bb Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag Gm C Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen F Bb Ek het die lewe se vreemde paaie geloop. 'n goeie begrip is net n halwe word Gm C Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word Chorus 1: Bb C F C Dm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang Gm C F En ek dink aan die perels op jou lyf Instrumental: F Bb Gm C Chorus 1: Bb C F C Dm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang Gm C F En ek dink aan die perels op jou lyf Bb C F C Dm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang Gm C F En ek dink aan die perels op jou lyf F Chorus 2: Bb C F C Dm Ooooo Ek ruik die soet geur van muskus wat hang in die gang Gm C D C Bb En ek dink aan die perels op jou lyf Gm C D C Bb En ek dink aan die perels op jou lyf Gm C F En ek dink aan die perels op jou lyf F
Published:
Last updated: