Key: Bb ♫ Intro: Bb Gm Eb ♫ Verse 1: Bb Gm U is my lewe, U is die vuur in my Eb U brand al sterker, U wys die pad vir my Gm En as ek struikel help U my gou weer op Eb U is die vrede wat in my hart bly klop
♫ Chorus: Bb En ons sing en sing en sing dan saam Cm Lig jou stem en loof Sy naam Gm Eb F Jesus Christus opgestaan Bb Sing en sing en sing dan saam Cm Lig jou hande loof Sy naam Gm Eb F Ewig sal Sy woord bly staan ♫ Verse 2: Bb Gm Daar is geen ander, U spreek en duister vlug Eb U woord is kragtig, dit bring die hoop weer terug Gm U maak weer nuut wat die sonde hier wou steel Eb U bring herstel en U maak weer harte heel ♫ Chorus: Bb En ons sing en sing en sing dan saam Cm Lig jou stem en loof Sy naam Gm Eb F Jesus Christus opgestaan Bb Sing en sing en sing dan saam Cm Lig jou hande loof Sy naam Gm Eb F Ewig sal Sy woord bly staan ♫ Bridge: Bb En ons sal sing N.C. Halleluja Gm En ons sal sing F Prys U naam Bb En ons sal sing N.C. Halleluja Gm En ons sal sing F Prys U naam Bb En ons sal sing N.C. Halleluja Gm En ons sal sing F Prys U naam Bb En ons sal sing N.C. Halleluja Gm En ons sal sing F Prys U naam ♫ Chorus: Bb En ons sing en sing en sing dan saam Cm Lig jou stem en loof Sy naam Gm Eb F Jesus Christus opgestaan Bb Sing en sing en sing dan saam Cm Lig jou hande loof Sy naam Gm Eb F Ewig sal Sy woord bly staan
Published:
Last updated: