♥ Add to my Songbook
Kopskudkinders Chords by Die Tuindwergies

Kopskudkinders chords by Die Tuindwergies

Guitar chords with lyrics

Song: Kopskudkinders
Artist: Die Tuindwergies
Tabbed by: OnsWeetMos
Tuning is standard: E A D G B e

Luister na die liedjie vir die strumming patroon. Die liedjie word met n
capo gespeel in die music video en met minder bekende chords. Hierdie
 weergawe is baie meer eenvoudig en klink net so goed as jy kan sing en
strum en nie n capo het nie.

C           G         F	          F            C
 Jy glimlag nou so aandagtig want jy het mos gewen

G	         F       F           C
 maar bly nogsteeds te lafhartig om te kan erken
G   F      F           C
 Jy was al een wat wou deelneem

G   F     F
 jy was al een

C                     F
 Mense verander nooit werklik nie

Am             F
 Dis omstandigheid en menslikheid

G             F                  C
 wat my forseer om so teen die res te besluit

C                         G
 Ek het al lankal vrede gemaak

F
 Ek het deel van al daai kinders geraak

C              G    F       F           C
 Intelligensie is gevaarlik werklik dit is

G         F                 F             C
 Veral as jy jouself op n anti-alternatiewe basis bevind

G          F      F
 jy het die vraagteken soveel meer

C      G            F            F             C
 produktief en gemaklik as jy reg langsaan my moet staan

G        F            F         C
 So onophoudelik volgens die stamboom opreg

G          F            F                  C
 maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg

C                         G
 Ek het al lankal vrede gemaak

F
 Ek het deel van al daai kinders geraak

C                        F
 Ek het al lankal vrede gemaak

Am
 Ek het deel van al daai kinders geraak

F                                    C
 vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan Skud

F                      C                                  F
 af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker

C                          F
 as jou betaalde elektrisi-teit/Tyd  geld seep en sigarette

                         Am
 is aan ons kant werklik min

F
 maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied

C    F
 meer op noot kan sing

C     F
 Ons moet meer kopskud-kinders bring

C                         F
 Ons kan mekaar n bietjie later aan die slaap sing liefling

C                                    F
 maar vir eers moet ons twee net deurnag

F                               C
 Om die w?reld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring

F
 en dat ons wel laaste sal lag
----------------------------------------------------------------
Deur: OnsWeetMos

http://twitter.com/DieTuindwergies
http://www.last.fm/music/Die+Tuindwergies
http://www.facebook.com/groups/52006482498/
http://www.youtube.com/user/DieTuindwergies
Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -