Chorus: Fm F So pak jou tassies kom saam G C Ons gaan droomwêreld toe Fm G F Ons gaan die wolke ry G C En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe Fm F G C En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam G Fm Vir as die nag te donker raak Interlude: Fm G C G
Verse 1: Fm G C C/F G Fm Die refleksie van die vuur oor my dop glas lyk onvanpas G C C/F G Jy kom met jou engel vlerke en red my uit die duister plekke Fm G C C/F G Fm Ek verdwyn in jou oë soos 'n sinker in die wye oseaan G C C/F G Fm Klou vas aan my as die wereld om ons vergaan Chorus: Fm F So pak jou tassies kom saam G C Ons gaan droomwêreld toe Fm G F Ons gaan die wolke ry G C En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe Fm F G C En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam G Fm Vir as die nag te donker raak Bridge: Fm G C C/F Fm As ek net kon weet wat ek nou weet G C C/F Fm Sou my gedagtes jou wou vergeet G C Jou engel vlerke is afgeknip G Fm En nou stap jy soos die res G C C/F Fm Opsoek na 'n droom wat nie bestaan Outro: Fm F G C So klim by jou kamervenster uit want die wêreld wag vir ons daar buite Fm G F Ons gaan die wolke ry G C En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe Fm F G C En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam G Fm Vir as die nag te donker raak