Donker chords by Die Piesangskille
Guitar chords with lyrics
Chorus:
Fm F
So pak jou tassies kom saam
G C
Ons gaan droomwêreld toe
Fm G F
Ons gaan die wolke ry
G C
En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
Fm F G C
En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
G Fm
Vir as die nag te donker raak
Interlude:
Fm G C G
Verse 1:
Fm G C C/F G Fm
Die refleksie van die vuur oor my dop glas lyk onvanpas
G C C/F G
Jy kom met jou engel vlerke en red my uit die duister plekke
Fm G C C/F G Fm
Ek verdwyn in jou oë soos 'n sinker in die wye oseaan
G C C/F G Fm
Klou vas aan my as die wereld om ons vergaan
Chorus:
Fm F
So pak jou tassies kom saam
G C
Ons gaan droomwêreld toe
Fm G F
Ons gaan die wolke ry
G C
En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
Fm F G C
En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
G Fm
Vir as die nag te donker raak
Bridge:
Fm G C C/F Fm
As ek net kon weet wat ek nou weet
G C C/F Fm
Sou my gedagtes jou wou vergeet
G C
Jou engel vlerke is afgeknip
G Fm
En nou stap jy soos die res
G C C/F Fm
Opsoek na 'n droom wat nie bestaan
Outro:
Fm F G C
So klim by jou kamervenster uit want die wêreld wag vir ons daar buite
Fm G F
Ons gaan die wolke ry
G C
En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
Fm F G C
En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
G Fm
Vir as die nag te donker raak Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
