Verse 1: D Jy's my hard se punt, jy's my kaalvoet kind A Jy's my mooiste blom wat uit die Vrystaat kom Jy's my tok tokkie, jy's my bok bokkie D Swaai jou kort rokkie hier langsaan my koor Chorus:
G Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah D Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah A D Sit my arm om jou lyf dan druk ek you styf vanaand G Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah D Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah A D Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand Verse 2: D Jy's my ska-rumba, my lekker ou Jan A Sing die liedtjies in die reen, dan fluit jy saam Jy's my liewe Lulu, sal jy by my doe-doe D Jy's my meisie meisie van Verlangebaan Koor Chorus: G Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah D Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah A D Sit my arm om jou lyf dan druk ek you styf vanaand G Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah D Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah A D Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand
Last updated: