♥ Add to my Songbook
Suikerbos Chords by Dewald Wasserfall

Suikerbos chords by Dewald Wasserfall

Guitar chords with lyrics

Dewald Wasserfall

Suikerbos


INTRO: G  D  C    x2

Verse 1:
   G
Al sou jy dalk eendag by ?n ander man slaap
   Em
En partykeer my ore van my kop af praat
        C
Jy?s ?n teelepel suiker

Jy?s ?n handvol kaneel
        G
Jy?t my hart gesteel


Verse 2:
        G
Die trane loop oor jou wang soos wyn
    Em
Jou drome is groot

Maar jou wêreld is klein
          C
Daar?s ?n boek vol dinge wat ek wou sê
         D.              G
En Suikerbos, ek wil jou hê

Chorus:
      D               C
Suikerbos, ek wil jou hê
        G                                 C
Ons kan droom van ?n huis wat vêr oor die blouberge lê
      Em                              D
In my drome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan
C          D            G
  Ek en my suikerbossie saam


Verse 3:
     G
Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf
        Em
Van die maan wat dans oor jou sagte lyf
       C
En die son wat sing oor jou sagte mond
      G
En my dag sal kom

G
Het ek jou vertel dat ek jou wil hê?
   Em
En van al die dinge wat ek vir jou wou sê?
            C
Maar dis ?n ander man wat nou langs jou lê
         D               Em
En Suikerbos, ek wil jou hê


Bridge:
               D
Ek glo nie ek gaan vanaand huistoe kom nie
        C
Ek gaan ry

Deur die nag

Deur die reën

Deur die wind
    D
Tot naby jou

Chorus:

G       D               C
  Suikerbos, ek wil jou hê
        G                                 C
Ons kan droom van ?n huis wat vêr oor die blouberge lê
      Em                          D
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak
C          D
  Ek en my suikerbossie
C          D            G
  Ek en my suikerbossie saam

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -