♥ Add to my Songbook
Elektrisiteit Chords by Dewald Wasserfall

Elektrisiteit chords by Dewald Wasserfall

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 2nd
  • Difficulty: Intermediate 💪
🎸 Verse 1:
       A    E
Tussen kerse,
       C#m            B
Tussen verse, bottels wyn,
         A    E
Onder komberse,
             C#m             B
En sonder 'n druppel selfoon sein.


🎸 Verse 2:
    B         A       E
Ons steel die oomblik,
        C#m          B
Luister Jonker en Le Toit,
            A      E
Hier in die donker,
              C#m             B
En jy was nog nooit vir my so mooi.

🎸 Pre-Chorus:
F#m           E             B
Kom ons vat 'n  kans  op ons vanaand,
    F#m            E               Bsus4  B
Die  aarde draai terwyl  die tyd stilstaan.


🎸 Chorus:
            A     E
Ons sit die ligte af,
C#m          B
Ek en jy is OK in die donker,
A     E
Ek verdwaal,
            Bsus4        B
Hier in die lyne van jou lyf.
        A  B  E
Sit die ligte af,
    C#m            Bsus4  B
Jou silhoeët is al wat ek nodig het,
A     E
Ek en jy,
       B
Ons is OK,
                A   E   C#m  B
Sonder elektrisiteit.


🎸 Interlude:
A  E  C#m  B
A  E  C#m  B
A  E  C#m  B


🎸 Verse 3:
           A    E
Tussen die vere,
           C#m             B
Intussen gebeur 'n duisend redes,
      A       E
Om te wil glo,
            C#m          B
In al die geheime in jou oë.


🎸 Verse 4:
              A    E
Ons kort geen ligte,
      C#m              B
Net gedigte, bloedrooi wyn,
             A               E
En dalk moet ons net weer onthou,
            C#m            B
Dat ons vir altyd saam wou bly.


🎸 Pre-Chorus:
F#m           E             B
Kom ons vat 'n  kans  op ons vanaand,
    F#m            E               Bsus4  B
Die  aarde draai terwyl  die tyd stilstaan.


🎸 Chorus:
            A     E
Ons sit die ligte af,
C#m          B
Ek en jy is OK in die donker,
A     E
Ek verdwaal,
            Bsus4        B
Hier in die lyne van jou lyf.
        A  B  E
Sit die ligte af,
    C#m            Bsus4  B
Jou silhoeët is al wat ek nodig het,
A     E
Ek en jy,
       B
Ons is OK,
                A   E   C#m  B
Sonder elektrisiteit.


🎸 Interlude:
A  E  C#m  B
A  E  C#m  B
A  E  C#m  B


🎸 Outro:
            A     E
Ons sit die ligte af,
C#m          B
Ek en jy is OK in die donker,
A     E
Ek verdwaal,
            Bsus4        B
Hier in die lyne van jou lyf.
        A  B  E
Sit die ligte af,
    C#m            Bsus4  B
Jou silhoeët is al wat ek nodig het,
A     E
Ek en jy,
       B
Ons is OK,
                A   E
Sonder elektrisiteit.
C#m          B
Ek en jy is OK in die donker,
A     E
Ek verdwaal,
            Bsus4        B
Hier in die lyne van jou lyf.
        A  B  E
Sit die ligte af,
    C#m            Bsus4  B
Jou silhoeët is al wat ek nodig het,
A     E
Ek en jy,
       B
Ons is OK,
                N.C.
Sonder elektrisiteit.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -