♥ Add to my Songbook
Die Goeie Ou Dae Chords by Dewald Wasserfall

Die Goeie Ou Dae chords by Dewald Wasserfall

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
Intro:
G  G
G  G


Verse 1:
G
Ek was 16, dalk ’n bietjie jonger,
       D/F#
Toe jy vir my kyk en sê ek is  ’n  dromer,
      Em                             D/F#        C
En ek wens  ek kon my mond oopmaak en  net met jou praat.


Verse 2:
G
Klaar met skool, kyk hoe vlieg die jare,
        D/F#
Bietjie minder cool en ’n bietjie minder hare,
      Em               D/F#                C
As ek nou terugkyk, onthou ek jy was altyd daar, (Altyd daar).


Pre-chorus:
          D
En ek sal altyd hier staan,
    D                   C           C
Sal altyd hier staan en wag vir jou,
          D
Ek sal ’n ewigheid wag,
   D            Em           F
’n Ewigheid wag net vir jou.


Chorus:
G                             C
Sê my, onthou jy die goeie ou dae?
       D
As ons net bymekaar was het niks ons gepla,
   Em                   D                   C   C
En ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra.


Post-chorus:
G
Sê my, kan jy nog onthou hoe dit was,
        Bm
Toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was,
Em                   D                Bm    C
Ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas,
F           F        G    C  D D  F
Dit was die goeie ou dae.


Verse 3:
G
Ons was jonk genoeg om te lewe,
        D/F#
Ons was oud genoeg om dit te kan geniet,
   Em                      D/F#               C                 C
Ek voel nog steed 20 al is 20 nie meer nou en hier nie, (Nou en hier nie).


Verse 4:
   G
En ek onthou dat ons wou trou,
       D/F#
As ons net die geld kon kry,
          Em                        D/F#         C                 C
En ek kan amper nie glo jy’t al die jare by my gebly nie, (By my gebly nie).


Pre-chorus:
          D
En ek sal altyd hier staan,
    D                   C           C
Sal altyd hier staan en wag vir jou,
          D
Ek sal ’n ewigheid wag,
   D            Em           F
’n Ewigheid wag net vir jou.


Chorus:
G                             C
Sê my, onthou jy die goeie ou dae?
       D                    D
As ons net bymekaar was het niks ons gepla,
   Em                   D                   C   C
En ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra.


Post-chorus:
G
Sê my, kan jy nog onthou hoe dit was,
        Bm
Toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was,
Em                   D                Bm    C
Ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas,
F           F        G    C  D D  F
Dit was die goeie ou dae.


Bridge:
          D
En ek sal altyd hier staan,
    D                   C                      C
Sal altyd hier staan en wag vir jou, (Staan en wag vir jou),
          D
Ek sal ’n ewigheid wag,
   D            Em          F
’n Ewigheid wag net vir jou, (Net vir jou, vir jou).


Chorus:
G                             C
Sê my, onthou jy die goeie ou dae?
       D
As ons net bymekaar was het niks ons gepla,
   Em                   D                   C   C
En ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra.


Outro:
G
Sê my, kan jy nog onthou hoe dit was,
        Bm
Toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was,
Em                   D                Bm   C
Ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas,
        F            G    C  D
Dit was die goeie ou dae, oh oh,
        F            G
Dit was die goeie ou dae,
 G                    G
(Dit was die goeie ou dae).

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -