♥ Add to my Songbook
Die Beste Van My Chords by Dewald Wasserfall

Die Beste Van My chords by Dewald Wasserfall

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
Intro:
Asus2 A Asus2 A A
Asus2 Asus2 A Asus2 A
A Dmaj7sus2 Dsus2 Dsus2
Dmaj7sus2 Dmaj7sus2 D Dmaj7sus2 D


Verse 1:
A
Bloed en sweet,
        A                    Dsus2      Dsus2
Laat my nooit vergeet wie ek is nie,
           A                     A
En hierdie hart van my het ook al seergekry,
        Dsus2    Dsus2
Maar oorleef.

Verse 2:
    A                 A                Dsus2  Dsus2
Die Filistyn het al probeer om my  te verower,
            A
Maar ek het opgestaan,
             A                     Dsus2  Dsus2
Want hierdie hande staan terug vir niks.


Pre-chorus:
F#m                     Dsus2                 E      E6 E
Niemand kan jou ooit verander en niks kan jou breek nie,
F#m                    Dsus2
Jy’s in beheer van jou pad,
                     E      E6 E
Jy moet dit nooit vergeet nie.


Chorus:
       A
Al val 1000 aan my sy,
     Dsus2
En 10000 aan my regterkant,
        F#m
Ooh ooh ooh,
         A/C#    Esus4
Niks sal my onderkry nie,
E                         A      A
Niemand kry die beste van my nie.


[Interlude]
        Dsus2    Esus4
Ooh ooh ooh  ooh ooh.


Verse 3:
       A
Ek het amper vergeet,
             A
Nie weet ons almal wil breek,
   Dsus2
Partykeer,
            A                           A
Maar in die hart van ’n mens het ek vir beter gewens,
     Dsus2   Dsus2
En gekry.


Pre-chorus:
   F#m                     Dsus2                 E      E6 E
En niemand kan jou ooit verander en niks kan jou breek nie,
F#m                    Dsus2
Jy’s in beheer van jou pad,
                     E      E6 E
Jy moet dit nooit vergeet nie.


Chorus:
       A
Al val 1000 aan my sy,
     Dsus2
En 10000 aan my regterkant,
        F#m
Ooh ooh ooh,
         A/C#    Esus4
Niks sal my onderkry nie,
E                         A      Dsus2
Niemand kry die beste van my nie,
                          F#m  A/C#  Esus4  E
Niemand kry die beste van my nie.


Bridge:
       A
Al val 1000 aan my sy,
     Dsus2
En 10000 aan my regterkant,
        F#m
Ooh ooh ooh,
         A/C#    Esus4  Esus4
Niks sal my onderkry nie.


Outro:
       A
Al val 1000 aan my sy,
     Dsus2
En 10000 aan my regterkant,
        F#m
Ooh ooh ooh,
         A/C#    Esus4
Niks sal my onderkry nie,
E                         A
Niemand kry die beste van my nie,
        Dsus2
Ooh ooh ooh,
E                        N.C.
Niemand kry die beste van my nie (van my nie, van my nie).

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -