♥ Add to my Songbook
Prikkel Chords by Deon Groot

Prikkel chords by Deon Groot

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
Intro:
G

Verse 1:
G
Blom my meisie kort voor middernag,
          G                           Gadd11 G
Met jou gesiggie en daai ogies wat so helder lag,
          G
Ek het so 10 duisend dinge wat ek vir jou wil sê,
       G        Gadd11   G
Hoe 'n man soos ekke vir jou wil hê.

Pre-chorus:
        Em7                         Cadd11                  G   G
Jy's my hartjie, jy's my liefie wat anderkant die Blouberge lê,
            Em7                          Cadd11                  D
Al loop ons onderdeur die maan is jy die suikerbossie wat ek wil hê yeah yeah.

Chorus:
       C                         G
En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand,
            D                          Em       D     G
Daar was 'n kyk diep in jou, ek wonder waar kom jy vandaan,
       C                          G
Ek het sewe goeie redes, maar vir nou wil ek dans,
         D
Ons gaan prikkel-prikkel boud skud, vinger slinger, toon stoot,
D                                  G
Alles op die ritme van jou hart vanaand.

Verse 4:
G                            Gadd11
Kom my meisie, dit is nou of nooit,
       G                                       Gadd11
Moenie wag nie nog 'n dag nie, verf die strate rooi,
            G                                        Gadd11
Bring jou Namakwaland, die blommeland, tot by Kammieskroon,
        G                                  Gadd11
Waar my ouma en my oupa tot vandag toe nog woon.

Pre-chorus:
        Em7                         Cadd11                  G   G
Jy's my hartjie, jy's my liefie wat anderkant die Blouberge lê,
            Em7                          Cadd11                  D
Al loop ons onderdeur die maan is jy die suikerbossie wat ek wil hê yeah yeah.

Chorus:
       C                         G
En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand,
            D                          Em       D     G
Daar was 'n kyk diep in jou, ek wonder waar kom jy vandaan,
       C                          G
Ek het sewe goeie redes, maar vir nou wil ek dans,
         D
Ons gaan prikkel-prikkel boud skud, vinger slinger, toon stoot,
D                                  C
Alles op die ritme van jou hart vanaand.

Bridge:
        C               G
Ooh ooh ooh ooh ooh ooh ooh,
         D
Ons gaan prikkel-prikkel boud skud, vinger slinger, toon stoot,
Em
Alles op die ritme van jou hart vanaand,
        C               G
Ooh ooh ooh ooh ooh ooh ooh,
         D
Ons gaan prikkel-prikkel boud skud, vinger slinger, toon stoot,
Em                                  C

            G                          G
Daar was 'n kyk diep in jou, ek wonder waar kom jy vandaan,
       Em7                        C
Ek het sewe goeie redes, maar vir nou wil ek dans,
         D
Ons gaan prikkel-prikkel boud skud, vinger slinger, toon stoot,
N.C.
Alles op die ritme van jou hart vanaand.

Outro:

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Deon Groot chords for Prikkel

What is this?

Learn how to play "Prikkel" by Deon Groot with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Prikkel" by Deon Groot is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Prikkel."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Prikkel" by Deon Groot with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.

Your last visited songs