Lei My Na Die Water chords by Demi Lee Moore
Guitar chords with lyrics
- Capo on 2nd
- Difficulty: Beginner 👶
🎸 Intro:
e|---0--3--5-------------------|
B|-------------3--1------------|
G|-------------------2---------|
D|-----------------------------|
A|-----------------------------|
E|-----------------------------|
🎸 Verse 1:
Am
Lei my na die water,
F C
Waar jy jou seer weg was,
Am
Oeh, balsem my wonde,
F C
Met die dou op die gras,
G Am G Am G Am G Am
Wys vir my die leemte,
F C
Waar ek in jou hart pas,
G Am G Am G Am G Am
Oh, lei my na die water, na die water,
F C
Waar jy jou seer weg was.
🎸 Chorus:
F C
Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het,
F C
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet,
Am G
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet,
F E
Net die hemel weet hoe lief.
🎸 Verse 2:
Am
Skryf vir my jou drome,
F C
Op gebleikte glas,
Am
Vertel my van jou liefde,
F C
Vir die donker nag,
Am
Gee my asem, gee my lewe,
F C
Dalk net 'n bietjie sig,
Am
Oeh, skryf vir my jou drome, ja, jou drome,
F C
Op gebleikte glas.
🎸 Chorus:
F C
Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het,
F C
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet,
Am G
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet,
F E Am
Net die hemel weet hoe lief
hoe lief ek jou het.
🎸 Interlude:
F C G/B Am
Oeh woah oh oh oh
ooh ooh,
F C G/B Am
Oeh woah oh oh oh
ooh ooh,
F C G/B Am
Oeh woah oh oh oh
ooh ooh,
F C G/B Am
Oeh woah oh oh oh
ooh ooh.
🎸 Bridge:
Am
Lei my na die water, (na die water, na die water),
Am
(Lei my na die water).
🎸 Chorus:
F C
Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het,
F C
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet,
Am G
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet,
F E
Net die hemel weet hoe lief.
🎸 Outro:
F C
Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het,
F C
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet,
Am G
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet,
F E
Net die hemel weet hoe lief
hoe lief ek jou het, (jou het). Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
