♥ Add to my Songbook
Wyne Chords by Dassie

Wyne chords by Dassie

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Beginner 👶
Key: E

Intro:

E

Verse 1:
E
Hier iewers op 'n afdraai pad
         A
dit twee pelle by 'n bar.
    B
Die een se oe vol trane
   A       B      E
En ek wat moet bedaar.
         E
Ek se baarman gooi 'n varse,
A
wat is dit wat pla?
          B
Hy se as ek begin verduidelik
        A        B   E
is ons hier die hele aand.

Pre-Chorus:
    B
Ek skud my kop, sluk af my dop,
    B
se luister gou ou pel.
    B
Die Hemel is 'n mooie plek, maar
            A         B   E
nou is dit nader aan die hel.

Chorus:
E                              A
Jou probleme is dalk groter as myne,
          B                       E    A  B
maar ons almal sit met krampe en pyne.
E                            A
Vergeet nou van die moeilike tye
    B                             E
En drink maar nog 'n paar van die wyne.
    A           B          E
Die wyne , die wyne , die wyne
     A          B         E
Die wyne , die wyne , die wyne.

Verse 2:
E
Ek bel toe maar 'n chommie
       A
om 'n sundowner te drink.
         B
Op die plaas se mooiste land,
           A     B    E
'n bottel brandewyn verslint.
E
Hy se my kniee is deur gebid,
      A
dis droog hier op die plaas.
      B
My skape raal al maerder,
        A   B      E
my lusern lyk soos gras.

Pre-Chorus:
    B
Ek skud my kop, sluk af my dop,
    B
se luister gou ou pel.
    B
Die Hemel is 'n mooie plek, maar
            A         B   E
nou is dit nader aan die hel.

Chorus:
E                              A
Jou probleme is dalk groter as myne,
          B                       E    A  B
maar ons almal sit met krampe en pyne.
E                            A
Vergeet nou van die moeilike tye
    B                             E
En drink maar nog 'n paar van die wyne.
    A           B          E
Die wyne , die wyne , die wyne
     A          B         E
Die wyne , die wyne , die wyne.

Bridge:
    B
Die een ding is verseker,
     B
ons almal sit met twak.
      B                 B     N.C
So draai die dop , trap plat die prop
            A     B    E
laat die bottel maar verjaar.


Chorus:
E                              A
Jou probleme is dalk groter as myne,
          B                       E    A  B
maar ons almal sit met krampe en pyne.
E                            A
Vergeet nou van die moeilike tye
    B                             E
En drink maar nog 'n paar van die wyne.


Outro:
E                              A
Jou probleme is dalk groter as myne,
          B                       E    A  B
maar ons almal sit met krampe en pyne.
E                            A
Vergeet nou van die moeilike tye
    B                             E
En drink maar nog 'n paar van die wyne.
    A           B          E
Die wyne , die wyne , die wyne
     A          B         E
Die wyne , die wyne , die wyne.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Dassie chords for Wyne

What is this?

Learn how to play "Wyne" by Dassie with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Wyne" by Dassie is crafted for Beginner players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Beginner guitarists will find structured, accessible steps to help master the basics and build confidence with this song.

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Wyne" by Dassie with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.

Your last visited songs