♥ Add to my Songbook
Verlang Jy My Chords by Cordelia

Verlang Jy My chords by Cordelia

Guitar chords with lyrics

Intro:

F F F F
F F F F


Verse 1:
   F              F                 F
Ek maak my woorde minder met korter sinne,
        F                Dm
En ek begin weer aan jou dink,
              Dm                Dm
Ek staan heel agter word al hoe sagter,
                       Bb
Asof ek wag vir iemand in ‘n groot vertrek,
          F             C                 F          F
Dis amper leeg want dis net ek wat hier alleen staan,
           Csus4   C
Wil nie so aangaan.

Pre-Chorus:
Dm
Spyt kom soms te laat,
            Bb           Bb*
Miskien het ons te gou gepraat?
N.C.
So sê my:


Chorus:
   F                           Csus4
Verlang jy my as ek nie by jou is waar jy nou staan nie,
Am Bb                           F              C
Verlang jy na die beter dae wat jy nog saam my was?
                   F                               Csus4  C
Want ekke mis elke ding van jou en hoe ek nou veel eerder jou sou vashou,
Am       Bb              C          F   F
Sê my verlang jy my want ek mis vir jou.


Verse 2:
    F                 F                  F
Die nagte voel al hoe langer ek word hoe banger,
           F               Dm
Ek's in ‘n gang wat donker is,
             Dm
Ek sien geen einde of lig wat skyn in,
                      Bb
Hierdie mynskag in my hart wat vir jou wag,
            Csus4
Ek hoor jou stem maar dis so sag,
           F
En nie wat jy sê,
              C
Of wat ek wil hê, (Of wat ek wil hê).


Pre-Chorus:
Dm
Spyt kom soms te laat,
            Bb           Bb*
Miskien het ons te gou gepraat?
N.C.
So sê my:


Chorus:
   F                           Csus4
Verlang jy my as ek nie by jou is waar jy nou staan nie,
Am Bb                           F              C
Verlang jy na die beter dae wat jy nog saam my was?
                   F                               Csus4          C
Want ekke mis elke ding van jou en hoe ek nou veel eerder jou sou vashou,
Am       Bb              C          F
Sê my verlang jy my want ek mis vir jou, (want ek mis vir jou).


Bridge:
Bb
Maar as die mis te veel raak,
Dm7
En al die trane seermaak,
Gm                       Bb             C
Dan kyk ek op en sien dieselfde lig wat jy sien.
Bb
Jy weet ek voel wat jy voel,
F             Dm7       Gm
Jy weet ek is vir jou bedoel,
Am    Bb               C
 Maar spyt kom soms te laat,
            Gm           C
Miskien het ons te gou gepraat?


Outro:
   F                           Csus4
Verlang jy my as ek nie by jou is waar jy nou staan nie,
Am Bb                           F              C
Verlang jy na die beter dae wat jy nog saam my was?
                   F                               Csus4          C
Want ekke mis elke ding van jou en hoe ek nou veel eerder jou sou vashou,
Am       Bb              C          F    F
Sê my verlang jy my want ek mis vir jou,
         Bb              C          F    F
Sê my verlang jy my want ek mis vir jou.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -
Video/Audio