♥ Add to my Songbook
Maak Toe Jou Oë Chords by Cordelia

Maak Toe Jou Oë chords by Cordelia

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 1st
Intro:

E  E  A  E
A  E  B  E


Verse 1:
        E                            A                E
Dis vir liefde wat ek veg ek weet ek doen nooit alles reg nie,
    C#m             E             A    B        E
Die een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou,
E                                A              E
Liefde kom nie net nie daar’s ‘n doel met my en jou,
C#m             G#m           A    B        E
Een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou.

Chorus:
E                  A           E
Maak toe jou oë en hoor net my stem,
A          E              B       E
Wat ek wil doen is om jou hart te wen,
E                  A         E
Maak toe jou oë en glo as ek sê,
A            E            B        E
Jy‘s meer as alles wat my hart wil hê.


Verse 2:
    E                       A              E
Ons albei is hardkoppig ons albei praat te veel,
C#m             G#m               A    B        E
Een ding wat ek weet is ek wil my lewe met jou deel,
   E                            A              E
Jy los nie liefde net nie jy baklei met als in jou,
G#m                           A             E
Een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou.


Chorus:
E                  A           E
Maak toe jou oë en hoor net my stem,
A          E              B       E
Wat ek wil doen is om jou hart te wen,
E                  A         E
Maak toe jou oë en glo as ek sê,
A            E            B        E
Jy‘s meer as alles wat my hart wil hê.


Bridge:
C#m                A           G#m   C#m          A  E
Maak toe jou oë en hoor net my stem
(Hoor jy my stem),
C#m                A           G#m   C#m   A            B7
Maak toe jou oë en hoor net my stem
(Hoor jy my stem).
E                  A           E
Maak toe jou oë en hoor net my stem,
C#m        G#m            A       E
Wat ek wil doen is om jou hart te wen.


Outro:
F#                 B           F#
Maak toe jou oë en hoor net my stem,
B          F#             C#      F#
Wat ek wil doen is om jou hart te wen,
F#                 B         F#
Maak toe jou oë en glo as ek sê,
B            F#        C#          F#
Jy‘s meer as alles wat my hart wil hê.
F#                 B           F#
Maak toe jou oë en hoor net my stem,
B          F#             C#      F#
Wat ek wil doen is om jou hart te wen,
F#         B          C#          F#
Wat ek wil doen is om jou hart te wen.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -