Is Daar Engele chords by Cordelia
Guitar chords with lyrics
- Capo on 2nd
Intro:
E E
E E
Verse 1:
E
Daar was ‘n tyd,
Esus4
Daar was ‘n plek,
B
Waar my hart behoort het,
Bsus4 B
Sê my hoe lank staan liefde sterk?
Verse 2:
E
Daar was ‘n rede,
A
Jy was my doel,
E Esus4
Wat my hart gevoel het,
Bsus4 B
Was vir altyd bedoel.
Pre-Chorus:
A E
Ek was seker jy sou langer bly, (langer bly),
A B
Niks of niemand sal ons kan skei.
Chorus:
A
Is daar engele waar jy nou is?
A
Is dit waar daar’s geen hartseer geen pyn net rus?
B E B
Sê my kan jy my hoor? (kan jy my hoor)
E
Is daar engele ook rondom my?
A
Jy’t belowe jy's altyd naby my,
B E E
Sê my kan jy my hoor?
Verse 3:
E
Daar was ‘n tyd,
A
Daar was ‘n plek,
E
Waar my hart behoort het,
C#m Bsus4 B
Sê my hoe lank staan liefde sterk?
Pre-Chorus:
A E
Ek was seker jy sou langer bly, (Langer bly),
A A/C# B E B E
Niks of niemand sal ons kan skei, (Ons kan skei).
Chorus:
F#m A
Is daar engele waar jy nou is?
A
Is dit waar daar’s geen hartseer geen pyn net rus?
B E B
Sê my kan jy my hoor? (kan jy my hoor)
E
Is daar engele ook rondom my?
A
Jy’t belowe jy's altyd naby my,
B E C
Sê my kan jy my hoor?
Outro:
F
Is daar engele waar jy nou is?
Bb
Is dit waar daar’s geen hartseer geen pyn net rus?
C7 F C
Sê my kan jy my hoor? (Kan jy my hoor)
F
Is daar engele ook rondom my?
Bb
Jy’t belowe jy's altyd naby my,
C
Sê my kan jy my hoor?
F
Kan jy my hoor?
F
Kan jy my hoor?
F Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!