Eindelose Liefde chords by Cordelia
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Advanced 🤯
Intro
A E
A E
Verse 1:
E
Ek kry meer as wat ek verdien,
E A
Deur die oë van 'n engel word ek raakgesien,
E
Jy is altyd daar vir my,
Jou liefde dra my.
Verse 2:
E
Ek kry meer as wat my hart kan vra,
E A
Jy is altyd daar jy sal my nooit alleen laat staan,
C#m
Hoe sal ek kan dankie sê,
Dat jy my so kan liefhê?
A
Dis jou eindelose liefde,
A E
Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou,
Dis jou eindelose liefde,
E Esus4 E
Wat my laat glo my asem gee my regop hou.
A
Dis jou eindelose liefde,
A E
Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef,
Dis jou eindelose liefde,
A/C# G#m E Esus4 E E
Waarsonder ek nie wil wees.
Verse 3:
E
Nie eers die dood sal ons kan skei nie,
E A
Ek weet as ek dink aan jou is jy by my,
E
Jy is altyd daar vir my,
Jou liefde dra my, (dra my).
[V4]
E
Ek kry meer as wat my hart kan vra,
E A
Jy is altyd daar jy sal my nooit alleen laat staan,
C#m C#m
Hoe sal ek kan dankie sê,
Dat jy my so kan lief hê?
A
Dis jou eindelose liefde,
A E
Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou,
Dis jou eindelose liefde,
E Esus4 E
Wat my laat glo my asem gee my regop hou.
A
Dis jou eindelose liefde,
A E
Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef,
Dis jou eindelose liefde,
A/C# G#m E Esus4 E E
Waarsonder ek nie wil wees.
A C#m
Jy dra my jy is altyd daar vir my,
E E
Jou eindelose liefde is genoeg vir my.
Outro
A
Dis jou eindelose liefde,
A E
Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou,
Dis jou eindelose liefde,
E Esus4 E
Wat my laat glo my asem gee my regop hou.
A
Dis jou eindelose liefde,
A E
Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef,
Dis jou eindelose liefde,
A/C# G#m E Esus4 E E
Waarsonder ek nie wil wees, (waarsonder ek nie wil wees),
Dis jou eindelose liefde,
A/C# G#m E Esus4 E
Waarsonder ek nie wil wees. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!