♥ Add to my Songbook
Breek Die Stilte Chords by Cordelia

Breek Die Stilte chords by Cordelia

Guitar chords with lyrics

Intro:

Gadd9 G Gadd11 G   C
Gadd9 G Gadd11 G   C


Verse 1:
           G      C                                 G
Jy asem my in, ek sien hier kom ‘n ding, ‘n groot begin,
    C                              G
Die lyne van jou hart het klaar my hart omring,
D            C   C
  Jy asem my in.


Verse 2:
           G       C                       G
Jy asem my uit, my hart het klaar op jou besluit,
  C                       G
Geskryf met wasem teen my hart se ruit,
D            C   C
  Jy asem my uit.

Chorus:
          G               D
Breek die stilte, maak my los,
           G               C
Wat is die prys wat liefde kos?
                 G            D
Vat die kans met my, doen dit nou,
                 C      C
En breek net die stilte.
          G               D
Breek die stilte, maak my los,
           G                C
Van al die stilte wat trane kos,
                 G            D
Vat die kans met my, doen dit nou,
              C             C     Gadd9 G Gadd11 G   C
Breek net die stilte tussen my en jou.


[Interlude]
Gadd9 G G G  C


Verse 3:
           G      C                               G
Jy asem my in nog voor my hart kon praat het ek gesing,
    C                              G
Die lyne van jou hart het klaar my hart omring,
D            C   C
  Jy asem my in.


Chorus:
          G               D
Breek die stilte, maak my los,
           G               C
Wat is die prys wat liefde kos?
                 G            D
Vat die kans met my, doen dit nou,
                 C      C
En breek net die stilte.
          G               D
Breek die stilte, maak my los,
           G                C
Van al die stilte wat trane kos,
                 G            D
Vat die kans met my, doen dit nou,
              C             C     G
Breek net die stilte tussen my en jou.


Bridge:
         D   G   C  G
Doen dit nou,
         D    C  C
Doen dit nou.


Outro:
          G               D
Breek die stilte, maak my los,
           G               C
Wat is die prys wat liefde kos?
                 G            D
Vat die kans met my, doen dit nou,
                 C      C
En breek net die stilte.
          G               D
Breek die stilte, maak my los,
           G                C
Van al die stilte wat trane kos,
                 G            D
Vat die kans met my, doen dit nou,
              C             C     G
Breek net die stilte tussen my en jou.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -