Een Uit ‘n Miljoen chords by Cordelia
Guitar chords with lyrics
Intro:
F F
Verse 1:
F F
Jy maak die storms in my stiller,
Bb F
Jy verlig die donker op my pad,
F F
En word my las al hoe swaarder,
Bb F
Is jy altyd daar om oor te vat,
Bb C
Jy breek deur my mure.
Chorus:
F F Fsus4 F
Jy is een uit ´n miljoen,
F F Fsus4 F
Alleen wat dit vir my doen,
Bb
Jy is altyd aan my sy,
C
Jy is altyd naby my,
F F Fsus4 F
Jy is die antwoord op my gebed,
F F Fsus4 F
Jy het my lewe my hart kom red,
Bb
Jy is altyd aan my sy,
C Bb F F
Jy is altyd daar vir my.
Verse 2:
F F
Jy keer die winde wat my wil wegwaai,
Bb F
Jy keer die reën wat val op my,
F F
En jy hou my voete op die aarde,
Bb F
En jy leer my om myself te bly,
Bb C
Jy breek deur my mure.
Chorus:
F F Fsus4 F
Jy is een uit ´n miljoen,
F F Fsus4 F
Alleen wat dit vir my doen,
Bb
Jy is altyd aan my sy,
C
Jy is altyd naby my,
F F Fsus4 F
Jy is die antwoord op my gebed,
F F Fsus4 F
Jy het my lewe my hart kom red,
Bb
Jy is altyd aan my sy,
C Bb Dm
Jy is altyd daar vir my.
Bridge:
Bb F C
Jy is altyd naby my,
Dm
As ek roep as ek soek,
Bb C
Is jy daar vir my.
Outro:
N.C.
Jy is een uit ´n miljoen,
N.C.
Alleen wat dit vir my doen,
F F Fsus4 F
Jy is een uit ´n miljoen,
F F Fsus4 F
Alleen wat dit vir my doen,
Bb
Jy is altyd aan my sy,
C
Jy is altyd naby my,
F F Fsus4 F
Jy is die antwoord op my gebed,
F F Fsus4 F
Jy het my lewe my hart kom red,
Bb
Jy is altyd aan my sy,
C Bb F Fmaj7 F Fmaj7 F
Jy is altyd daar vir my. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!