Vloed chords by Coenie Naudé
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Beginner 👶
Key: F
Intro:
F C Dm Bb
Verse 1:
F C
Jy maak jou pad
Dm Bb
draai saam met die wind, met die wind
F C
die somer op jou lippe
Dm Bb F
laat my weer voel soos ‘n kind
Chorus:
F C
Jou skoonheid weerspeel deur die waters van meer
Dm Bb F
beweging in ‘n stil vloed van my.
F C
Die son se golwe kan maar klop aan my deur
Dm Bb F
want al wat ek wil sien is jy
Interlude:
F
Verse 2:
F C
Jy maak jou pad
Dm Bb
toegevou, weg gedraai deur die wind
F C
Was ons te dom of te jonk
Dm Bb F
om te sien die son sal ons nie verblind
Chorus:
F C
Jou skoonheid weerspeel deur die waters van meer
Dm Bb F
beweging in ‘n stil vloed van my.
F C
Die son se golwe kan maar klop aan my deur
Dm Bb F
want al wat ek wil sien is jy
Verse 3:
F C
Ek wonder gereeld of ek die deur
Dm Bb
nog wyd genoeg oopmaak
F C
vir die son en die see, die son en die see
Dm Bb N.C.
want die son en die see roep my
Chorus:
F C
Jou skoonheid weerspeel deur die waters van meer
Dm Bb F
beweging in ‘n stil vloed van my.
F C
Die son se golwe kan maar klop aan my deur
Dm Bb F
want al wat ek wil sien is jy
Solo:
F C
Dm Bb F
F C
Dm Bb F Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
