Intro: C G Am C F C D G Verse 1: C G En as die jaargety kom draai Am Em En die reënwind oor my randjies waai F A Laat die warrelwind ‘n laaste keer D G Sy nukke oor my lyf probeer Verse 2: C G En roer die reën die droë loop Am Em Dan breek my hart se kleure oop F A En knoop ek gou my blommejas D G Van Kamieskroon tot Kommagas
Chorus: C Em Am Em Namakwaland se veld hou nuwejaar F C D G Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar C Em Am G ‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang F Em D G kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak Verse 3: C G Ek sprei my kelkiewynkaros Am Em Waar die horison die more los F A En iewers staan ‘n kokerboom D G Kniediep in die geel en droom Chorus: C Em Am Em Namakwaland se veld hou nuwejaar F C D G Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar C Em Am G ‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang F Em D G kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak G C Hier kan smaak Outro: C G Am C
Last updated: