Logo for GuitarTabsExplorer
Winterwarm Chords by Carel Van Greunen

Winterwarm chords by Carel Van Greunen

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 1st
  • Difficulty: Beginner 👶
Key: C

Verse 1:
C                              Am
Die koue winterswinde, sny hier deur my bene
C                    Am
Ons groet op n nuwe dag vir ‘n rede
F             F
Die ryp lê buite op die gras
    G                G
Die ys klou aan my kar se ruite vas

Verse 2:
C                             Am
Die somer se groen blare, val nou grond toe
C                            Am
die Winderswinde waai dit  na die hoek toe
    F
ons hardloop vir skuiling deur die dag
    G                         G
die Here se wil Hy gee ons krag!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -
Chorus:
C                      C
Skraap Moed bymekaar elke wintersdag
G                      G
Dan dink ek aan jou en jou warm glimlag
F                    F
in jou binneste skaterlag , binneste skaterlag

Verse 3:
    C                                     Am
Die Winter maak alles grys hier, op die vlaktes
     C                        Am
Ons bid vir somer son in ons gedagtes
    F
Van Somer tot winter vind ek jou
     G
In grys vind ons kleur in kastele bou

Chorus:
C                      C
Skraap Moed bymekaar elke wintersdag
G                      G
Dan dink ek aan jou en jou warm glimlag
F                    F
in jou binneste skaterlag , binneste skaterlag

Bridge:

Em
Ons Vat  die donker pad die R59
 C7
Niks het in ons pad gestaan
Em
Volg die silwer strepe van die sterre
F                           F
wys vir jou die pad in die verre

Am               C
Oooo hooo a Hoooo            Oooo hooo a Hooo
F                G
Oooo hooo a Hoooo            Oooo hooo a Hooo

Chorus:
C                      C
Skraap Moed bymekaar elke wintersdag
G                      G
Dan dink ek aan jou en jou warm glimlag
F                    F
in jou binneste skaterlag , binneste skaterlag

Chorus:
C                      C
Skraap Moed bymekaar elke wintersdag
G                      G
Dan dink ek aan jou en jou warm glimlag
   F                        F
in jou binneste skaterlag , binneste skaterlag
G                                       G
Ek Love dit om te weet dat jy vir my Wag!

Published:

Last updated:

Carel Van Greunen chords for Winterwarm

What is this?

Learn how to play "Winterwarm" by Carel Van Greunen with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Winterwarm" by Carel Van Greunen is crafted for Beginner players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Beginner guitarists will find structured, accessible steps to help master the basics and build confidence with this song.

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Winterwarm" by Carel Van Greunen with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.