♥ Add to my Songbook
Geseënd Sal Ek Wees Chords by Louis Brittz

Geseënd Sal Ek Wees chords by Louis Brittz

User favorite

Guitar chords with lyrics

Key: C

Verse:
C                          F
Geseënd sal ek wees in die stad
G                         C
Geseëd sal ek wees in die veld
                          F
Gesënd is die werk van my hande
     D              G7
My eiendom en al my geld
C                          F
Geseënd sal ek wees as ek uitgaan
G                          Dm
Geseënd sal ek wees by die huis
F                        C    F          G      C
Net waar ek gaan sal die Here genade aan my bewys
Chorus:
C7   F                                      C
Want ek is nou eenmaal die geseënde van die Heer
G7                                          C7
Saam met Jesus Christus het Hy alles vir my gegee
   F                                           C
My ore sal nou luister na elke woord wat Hy my leer
            G                       C
en ek sal elke dag net wandel in Sy weë

Verse repeat:
C                          F
Geseënd sal ek wees in die stad
G                         C
Geseëd sal ek wees in die veld
                          F
Gesënd is die werk van my hande
     D              G7
My eiendom en al my geld
C                          F
Geseënd sal ek wees as ek uitgaan
G                          Dm
Geseënd sal ek wees by die huis
F                        C    F          G      C
Net waar ek gaan sal die Here genade aan my bewys

Chorus repeat:
C7   F                                      C
Want ek is nou eenmaal die geseënde van die Heer
G7                                          C7
Saam met Jesus Christus het Hy alles vir my gegee
   F                                           C
My ore sal nou luister na elke woord wat Hy my leer
            G                       C
en ek sal elke dag net wandel in Sy weë
            G                       C
en ek sal elke dag net wandel in Sy weë
            G                       C
en ek sal elke dag net wandel in Sy weë

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -