Intro: A A Verse 1: A Ek en jy sou nog baie bou, E E Maar toe alles om ons vou, D Ek wou oud word saam met jou, A/C# D D Kan jy dit nog ont--hou.
Verse 2: A Al die dinge al die dinge ooh jinne, D E Ons kon alankal opgee, A/C# D D Maar ek is by jou elke tree, A/C# D F#m E Ons sal alles moet gee. Pre-Chorus: D E F#m As die wolke en die storms om ons donner, A E E Wil ek hê jy moet weet, D E F#m As jy snik sal ekke bid, en elke oomblik, A E E Sal ek vir jou gee. Chorus: A Ek kyk hoe kry jy daai vat-my, E Kyk in jou oë, gaan myself verloor, F#m As ek dieper gaan wegraak in jou oë, E D As ons soen kan jy voel dis bedoel. A Ek kyk hoe kry jy daai vat-my, E Kyk in jou oë, gaan myself verloor, F#m As ek dieper gaan wegraak in jou oë, E D E As ons soen kan jy voel dis bedoel. A Ek kyk hoe kry jy daai vat-my, (vat-my), A Kyk. Verse 3: A Jy wil weet hoe ek vergeet van al die dinge wat, E E Ek en jy nog wou doen, A/C# D Maar ek onthou weer as ons soen, A/C# D Ek onthou weer as ons soen. Verse 4: A Die manne kan maar breek, F#m E E En baklei net om jou weg te kry van my, A/C# D Maar ek onthou weer as ons vry, A/C# D F#m E Ek onthou weer as ons vry. Pre-Chorus: D E F#m As die wolke en die storms om ons donner, A E E Wil ek hê jy moet weet, D E F#m As jy snik sal ekke bid, en elke oomblik, A E E Sal ek vir jou gee. Chorus: A Ek kyk hoe kry jy daai vat-my, E Kyk in jou oë, gaan myself verloor, F#m As ek dieper gaan wegraak in jou oë, E D As ons soen kan jy voel dis bedoel. A Ek kyk hoe kry jy daai vat-my, E Kyk in jou oë, gaan myself verloor, F#m As ek dieper gaan wegraak in jou oë, E D E As ons soen kan jy voel dis bedoel. A Ek kyk hoe kry jy daai vat-my, (vat-my), A Kyk. Interlude: A/C# E F#m E D Outro: A Ek kyk hoe kry jy daai vat-my, E Kyk in jou oë, gaan myself verloor, F#m As ek dieper gaan wegraak in jou oë, E D E As ons soen kan jy voel dis bedoel. A Ek kyk hoe kry jy daai vat-my, (vat-my), A Kyk, A Kyk
Published:
Last updated: