Dis Alles Jy chords by Brendan Peyper
Guitar chords with lyrics
- Capo on 1st
- Difficulty: Beginner 👶
Intro:
F G Am
Ooh ooh ooh,
F G Am
Ooh ooh ooh.
Verse 1:
F G Am
Voel jy dit ook,
F G Am
Daai gevoel wat van jou kop tot tone klop,
F G Am
Kan dit nie stop,
F G Am
Ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook,
F*
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou,
G*
Meer ek jou soen en langer vashou.
Chorus:
F F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,

Am

C C
Jy weet dis jy, dis alles jy.
Interlude:
F G Am
Ooh ooh ooh,
F G Am
Ooh ooh ooh.
Verse 2:
F G Am
Ons kry net een,
F G Am
Hart om vir ‘n ander weg te gee,
F G Am
Jy pas hom op,
F G Am
Ek weet dat myne binne in jou klop,
F*
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou,
G*
Meer ek jou soen en langer vashou.
Chorus:
F F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,
C G/B Am
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
Am
Ek kan dit nie help nie,
F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C C
Jy weet dis jy, dis alles jy.
Bridge:
Am Am F G
Wens my arms kon nog stywer,
Am Am F G
Om jou lyf dit gloei teen myne,
Am Am F G
Ek verkyk my aan my liefde,
Am Am F G F
My wêreld my hart voor my.
Outro:
F Am F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,
C G/B Am
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
Am
Ek kan dit nie help nie,
F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,
C G/B Am
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
Am
Ek kan dit nie help nie,
F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C F G Am
Jy weet dis jy, dis alles jy,
F G Am
Dis alles jy
Ooh ooh ooh oooh. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!