Intro: F G C C F G C C Ooh ooh ooh. Verse 1: F G Druk bietjie langer, soen bietjie sagter, C C Onthou dit, F G Vergeet en vergewe, lag deur die lewe, C C Sal jy?
Verse 2: F Laat iemand jou vashou, G C C Stop en onthou elke oomblik, F Haal bietjie asem, G C C Gooi oop jou arms en leef. Chorus: F Die lewe ’s te kort, G Na na na na na na na na, C/E Om nie met jou te dans nie, F Die lewe ’s te kort, G C Na na na na na na na na, naa naa naa, F Die lewe ’s te kort, G Na na na na na na na na, C/E Om jou nie nou te soen nie, F Die lewe ’s te kort, G C C Na na na na na na na na, naa naa naa, (na na naa). Verse 3: F Gaan lê in die koelte, G C C Waardeer net die stilte onthou dit, (Ooh ooh ooh), F Kyk op na die wolke, G C C Laat gaan al jou sorge sal jy? (Ooh ooh ooh), (oOoh ooh ooh). Verse 4: F Spyt kom te laat, G C Môre is jou dalk nie bestem nie, F Doen wat jou bly maak, G C C Niks anders maak meer saak Chorus: F Die lewe ’s te kort, Gadd11 Na na na na na na na na, C/E Om nie met jou te dans nie, F Die lewe ’s te kort, Gadd11 C Na na na na na na na na, naa naa naa, F Ja, die lewe ’s te kort, Gadd11 Na na na na na na na na, C/E Om jou nie nou te soen nie, F Die lewe ’s te kort, Gadd11 C C Na na na na na na na na, naa naa naa, (na na naa). Bridge: C Wil die heelnag met jou praat, Cmaj7 Nuwe planne vir ons maak, C Cmaj7 Wil net lekker lag en simpel saam met jou raak. F Al my wildste stories deel, Gadd11 In ‘n oomblik sonder reëls, C En jou toelaat om my hart te steel, (steel ). Chorus: F Die lewe ’s te kort, Gadd11 Na na na na na na na na, C/E Om nie met jou te dans nie, F Die lewe ’s te kort, Gadd11 C Na na na na na na na na, naa naa naa, F Ja, die lewe ’s te kort, Gadd11 Na na na na na na na na, C/E Om jou nie nou te soen nie, F Die lewe ’s te kort, Gadd11 C C Na na na na na na na na, naa naa naa, (na na naa). Outro: F Gadd11 C C
Published:
Last updated: