Af Die Plaas Af chords by Brendan Peyper
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Intermediate 💪
🎸 Intro:
D Dsus4 D
D Dsus4 D
🎸 Verse 1:
D A
Jy kom uit die stal met ‘n perd gesaal,
Bm G
Kon nie ophou staar toe ek jou daar sien,
D A
Jy lyk skaam met jou gumboots aan,
Bm G
En jou ponytail en jou dungarees.
🎸 Pre-Chorus 1:
D A Bm G
Sonlig blink op jou hare en ek kan nog vir jare vir jou kyk,
D A Bm
Toe ek jou hand vat en jy vir my bloos jy’s die mooiste roos,
G D/F# Em D/F# G
Jy sê jy het nie eers make-up aan nie,
A D A
Ek sê jy is reg.
🎸 Chorus:
D Asus4
Jy’s so reg af die plaas af,
G
Jy’s so reg in my kraal,
A D Asus4
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
G D
Niemand is so reg vir my nie.
D Asus4
Jy’s so reg af die plaas af,
G
Jy’s so reg in my kraal,
A D Asus4
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
G*
Niemand is so reg vir my nie.
🎸 Interlude:
D Dsus4 D
D Dsus4 D
🎸 Verse 2:
D A
Ek gooi hout op die skemer vuur,
Bm G
Die nag geluide, ons twee hier,
D A Bm
Pajama broek en jou luitrui sit ons opgekrul,
G
Op dit stoep se muur.
🎸 Pre-Chorus 2:
D A Bm G
Die vlamme dans op jou wange en ek kan soveel langer na jou kyk,
D A Bm
Jou hare ruik of die lente kom van die soetste blom,
G D/F# Em D/F# G
Jy sê jy het nie eers make-up aan nie,
A D A
Ek sê jy is reg.
🎸 Chorus:
D Asus4
Jy’s so reg af die plaas af,
G
Jy’s so reg in my kraal,
A D Asus4
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
G D
Niemand is so reg vir my nie.
D Asus4
Jy’s so reg af die plaas af,
G
Jy’s so reg in my kraal,
A D Asus4
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
G*
Niemand is so reg vir my nie.
🎸 Bridge:
Em7 D A
In die wêreld is daar niks so mooi soos my platteland se nooi,
Em7 A D D/F# G A D
Sal jy met my stry of voel jy nie altyd mooi genoeg vir my?
🎸 Instrumental:
D A G
A D A G
A D A G
A D A G
🎸 Chorus:
N.C.
Jy’s so reg af die plaas af,
N.C.
Jy’s so reg in my kraal,
N.C.
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
G
Niemand is so reg vir my nie.
E B
Jy’s so reg af die plaas af,
A
Jy’s so reg in my kraal,
B E B
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
A
Niemand is so reg vir my nie.
🎸 Outro:
E B
Jy’s so reg af die plaas af,
A
Jy’s so reg in my kraal,
B E B
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
A A
Niemand is so reg vir my nie. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
