Mamma Blou chords by Elvis Blue
Guitar chords with lyrics
- Capo on 3rd
- Difficulty: Beginner 👶
Intro:
Em C G
Ooh o. ,
Em C G
Ooh o.
Verse 1:
Em C D G
Ek en jy teen die wêreld al sou die storms kom,
Em C Dsus2 G
En al was ons kaste leeg was daar bietjie plek vir die son,
Em C D G
Jakarandas in die strate maar dis my hart wat vir jou blom,
Em C Dsus2 G G
Jou lig bly in my flikker al sou die storms kom.
Chorus:
D C/E G
Al sou ons drome versplinter was daar nooit vir ons ‘n winter,
C G D G
Ja, dis sonskyn hier by jou in hierdie maand my mamma blou,
D C/E G
Al bly daar niks meer van my oor nie al sou ek alles verloor hier,
C G D Em C G
Ek’s ‘n ryk man hier langs jou in Julie maand my mamma blou.
Interlude:
Em C G
Verse 2:
Em C D G
O gee my net ‘n antwoord op die vrae wat by my spook,
Em C Dsus2 G
Ek wonder oor ons toekoms oor die pad wat ons moet loop,
Em C D G
In die aand lê ek langs jou bly jou lyf vir my ‘n huis,
Em C Dsus2 G
Dis jy wat my laat aanhou en vir my die pad kom wys.
Chorus:
D C/E G
Al sou ons drome versplinter was daar nooit vir ons ‘n winter,
C G D G
Ja, dis sonskyn hier by jou in hierdie maand my mamma blou,
D C/E G
Al bly daar niks meer van my oor nie al sou ek alles verloor hier,
C G D C G D G
Ek’s ‘n ryk man hier langs jou in Julie maand my mamma blou.
Interlude:
C G D G
Bridge:
C G D G
Ek verdwaal in daai winter strate nou ’s dit jy wat my warm hou,
C G D G
Ek sal doen net wat jy vra net vir jou my mamma blou.
Chorus:
D C/E G
Al sou ons drome versplinter was daar nooit vir ons ‘n winter,
C G D G
Ja, dis sonskyn hier by jou in hierdie maand my mamma blou,
D C/E G
Al bly daar niks meer van my oor nie al sou ek alles verloor hier,
C G D G
Ek’s ‘n ryk man hier langs jou in Julie maand my mamma blou.
Outro:
C G D G
Ek verdwaal in daai winter strate nou ’s dit jy wat my warm hou,
C G D G
Ek sal doen net wat jy vra net vir jou my mamma blou,

D G
Net vir jou my mamma blou. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!