Sinkertjie chords by Bernice West
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Intro:
D# Cm
Verse 1:
D#
Daar's altyd een wat laaste versuip
Cm D# Cm
Altyd een wat die donker vir jou af byt
D#
Altyd een te suinig vir sy eie vel
Cm D#
Altyd een wat die sinkertjies langs die pad optel
Cm
Ek sweer dis erger as hel
D#
Maar wie's ek om te praat as ek my raad beraad
Cm D# Cm
En wie's jy om te treur as jy niks makeer
Chorus:
F C G
Maar selfs al is daar iets waarvoor ons vlug
F C G
Die mense blyk maar anders in die lig
F C G
En dalk is jou storie nog nie klaar nie
F Am
So tel daai pen op my kind
G
Want jy verdien nie kommentaar nie
F C
So tel daai pen op my kind
G
Want jy verdien nie kommentaar nie
Interlude:
D#
Verse 2:
D#
Jou staar na die son en die maan verbied
Cm
Jou menswees in 'n boksie vasgegiet
D# Cm
As jy net kon vlieg
D#
Verval die kleur op jou lego blokkies
Cm
Is daar iets wat jy sou oor kies
D#
As jy net vroeër kon sê wat jou hart wou hê
Cm D# Cm
Sou spyt ons verlaat het en geluk ons verras het
Chorus:
F C G
Maar selfs al is daar iets waarvoor ons vlug
F C G
Die mense blyk maar anders in die lig
F C G
En dalk is jou storie nog nie klaar nie
F Am
So tel daai pen op my kind
G F
Want jy verdien nie kommentaar nie
C
My kind
G
Jy verdien nie kommentaar nie
Bridge:
F C
En as jy sink dan sink ek saam
G
Want die tyd hier het geen genade nie
F C
En as ek blink dan blink jy saam
G
Want ons drome is volkome beraam
Chorus:
F C G
En selfs al is daar iets waarvoor ons vlug
F C G
Die mense blyk maar anders in die lig
F C G
En dalk is jou storie nog nie klaar nie
F Am
So tel daai pen op my kind
G
Want jy verdien nie kommentaar nie
F C
So tel daai pen op my kind
G C
Want jy verdien nie kommentaar nie Last updated:
Please rate for accuracy!
