O Kind chords by Bernice West
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Intro:
C G F
Verse 1:
C G F
O kind is daar iets wat jy wou sê
C G F
Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou klere
C G
Bou jy weer huise by die bure
F
Gooi jy klippies teen die mure
C G F
Skop vas tel jou kop op as jy praat
C G F
O kind ek het opgemors maar ek kla nie
C G F
Ek trap die spore van jou eie moenie huiwer om te vra nie
C G
Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie
F
Ook nie geld wat geluk gaan koop nie
Am G F
As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla
Pre-Koor:
Am G F
Trek los luister hardop na goeie raad
Koor:
C G Am G F Em Dm G
O kind o kind sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad aan jou kan openbaar
C G Am G
Hou jou naaste aan jou sy, luister na wysheid wat jy kry
F Em Dm G
Geniet die nou, laat jou hart op God vertrou
C G F
O kind
C G F
O kind
Vers 2:
C G F
O kind stof jou rakke af moenie kla nie
C G F
Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel
C G
Gooi jou drome in ‘n tas
F
En trek die skoene aan wat jou pas
Am G F
Vertrek op die ritme van jou hart
Pre-Koor:
Am G F
Trek los luister hardop na goeie raad
Koor:
C G Am G F C Dm G
O kind o kind sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad aan jou kan openbaar
C G Am G
Hou jou naaste aan jou sy, luister na wysheid wat jy kry
Em F C Dm G
Geniet die nou, laat jou hart op God vertrou
C G F
O kind
C G F
O kind
C G F C G F
O kind o kind sal jy jou laaste asem spaar
Outro:
C
O kind
G F
Daars genade jy hoef nie te vrees nie
C
Pas jou hart net op
G F
Gin jouself genot moenie kneus nie
C G F
Kyk uit want ek hou jou fyn dop Last updated:
Please rate for accuracy!
