https://www.youtube.com/watch?v=VtbLo7vgKI4 Intro: C Verse 1: C Sy is mooier as mooi G elke man is haar prooi aahaa (aahaa) En orals waar sy gaan C het die manne tou gestaan aahaa (aahaa)
Chorus 1: F jou nomertjie is op C by die wyfie spinnekop aahaa (aahaa) G ja sy gaan eers met jou speel en dan, C vreet sy jou op, (aahaa) Verse 2: C Sy is mooier as mooi G elke man is haar prooi aahaa (aahaa) En orals waar sy gaan C het die manne tou gestaan aahaa (aahaa) Chorus 2: F sy span haar spinnerake C van die vloere to die dake vir jou (aahaa) en raak jy daar in verstrengel G C dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) Bridge: G aahuma aahuma aahuma aahuma C aahuma aahuma aahuma aahuma G aahuma aahuma aahuma aahuma C aahuma aahuma Chorus 2: F sy span haar spinnerake C van die vloere to die dake vir jou (aahaa) en raak jy daar in verstrengel G C dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) Verse 3: G en as sy jou eers kan soen C G is daar niks wat jy kan doen aahaa (aahaa) want haar gif is in jou are C en jy droom oor haar vir jare aahaa (aahaa) Chorus 2: F sy span haar spinnerake C van die vloere to die dake vir jou (aahaa) en raak jy daar in verstrengel G C dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) Verse 4: C Sy is mooier as mooi G elke man is haar prooi aahaa (aahaa) En orals waar sy gaan C het die manne tou gestaan aahaa (aahaa) Chorus 2: F sy span haar spinnerake C van die vloere to die dake vir jou (aahaa) en raak jy daar in verstrengel G C dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) en raak jy daar in verstrengel G C dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) Outro: C tickets vir jou pappie
Last updated: