Logo for GuitarTabsExplorer
🔎︎ Search
Vleesbaai by Karen Zoid

Vleesbaai tab by Karen Zoid

Guitar tabs

INTRO [ G D C x3 | G D C Bm Am D]
G D C x 3
G D C Bm Am D

[VERSE] [G D C x3 | G D C Bm Am D]
  G   D      C
Die lug is grys en die oggend koud
G    D     C
drink 'n koffie met Blignaut
  G    D  C
Ons wens ons was by die see
  G       D     C      Bm Am D
Ons enigste alternatief is 'n koppie tee


[BRIDGE] [G C D G x2 | Em G C G, Em G C Bm G|
  G   C    D   G
Hy s? hy dink hy is verlief
G    C      D   G
Maak net seker dat sy jou verdien
  Em   G      C  G
Hy vat 'n trek van my siga-ret
Em   G        C   Bm   G
Kom Ka-ren ons het nog baie, werk
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -
G

[PRE-CHORUS] [Em C D]
Em    C      D
Hoe okal hard mens probeer
Em      C    D
Liefde het 'n goeie geheue


[CHORUS] [G D C G, Em D C x2 - Bm Am D]
G      D      C     G
Jy was nooit daar nie toe wys ek jou vleesbaai
   Em     D     C
sodat jy die Wes Kaap kan onthou
G      D   C     G
Skulpies gaan optel saam met Marike
Em     D    C   Bm  Am D
Lang aande saam met jou


[BRIDGE ] [G C D G x2 | Em G C G, Em G C Bm G]
G    C   D   G
Nous ek in 'n gryse stad
G   C     D   G
ek is moeg en my pel verward
  Em   G  C       G
die oggend wind steek deur my trui
  Em  G      C      Bm  G
en AFBOB loer oor die straat, vir my

G
hold

[PRE-CHORUS] [Em C D x3 | Em G D C]
Em     C      D
Dis daardie tyd van die jaar
Em     C     D
Melville se strate is leeg
Em    C   D
Almal is lekker bankrot
Em       G     D     C
Die tension is hoog, parytyjies is skaars


[VERSE] [G D C x3 | G D C Bm Am D]
  G   D      C
Die lug is grys en die oggend koud
G       D     C
gesels nog 'n rukkie met Blignaut
G       D    C
Daars 'n lang dag wat voor ons le
G    D    C      Bm Am D
dink ek voordat hy dit se

G

Find guitar tabs and chords

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #