Difficulty
Beginner πΆ
Rate for accuracy
🎸
Verse 1: C Dm F Ek dink dit is nog n lang pad C Dm F Todat die duiwel aan die slaap raak C Dm F Ons wag in spanning tot ons oud raak C Vlieg so hoog Dm F Hoe moet mens land? C Dm F Swart en wit klere in my toertas C Dm F As ons die bussie met weer met rook was C Dm F Verlore rigting, regte kompas C Dm F Net die dromme hou ons nou op tyd
Am C Am G C Jy verf die lug oranje Am C Am G Verlede skeer weer ons harte C Met verlange Am G C Ek is nie dieselfde nie Am G Vir jou C Oor jou Am G C Ek ly aan dissosiasie Am G Vir jou C Oor jou Verse 2: C Dm F Ek dink dit is dalk n kort pad C Dm F Todat die duiwel my weer uitkak C Dm F Net jou ontvangs kan my weer mak maak C Dm F En hierdie keer sal ek belowe om te bly Am C Am Jy verf die lug oranje G C maar ek kleur in verlange Am G C Ek is nie dieselfde nie Am G Vir jou C Oor jou Am G C Ek ly aan dissosiasie Am G Vir jou C Am G C Oor jouuuuu
Video/Audio
Oor Jou Chords Info
Published:
Last Updated:
Difficulty: Beginner πΆ
Chords: C, Dm, F, Am, G