Koebaai Aan My Hart Chords by Wilma Van Heerden

Koebaai Aan My Hart Chords

by Wilma Van Heerden

Capo
2
Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro: Bm D (Hello somer) D D/F# G A D D/F# G A (Hello somer) Verse 1: D D/F# G A Hy voel soos vakansie, seratonien stroom, D D/F# G A Ys in my glas, mm, ‘n Daquiri droom, D D/F# G A Daai Jesse Kriel dimpels doen dit net vir my, G A D Hoe de hel het hy dit reg gekry? D D/F# G A Hy is soos ‘n wegbreek ‘n dag by die see, D D/F# G A Ek voel ‘n konneksie weerlig slaan alweer, D D/F# G A My hart aan die brand ek wil langer hier bly, G A D D Is hy dalk die een vir my?
Pre-Chorus 1: G A Sinematies, Bm D Sien hy kom aangestap, G A Dramaties, Bm G Met elke tree wat hy vat Chorus: D Sy swaartekrag, dit trek my aan, N.C. Sy wentelbaan het my geslaan, N.C. A Magneties, als wat ek wil hê, D Perfeksie uit die platteland, D Hy trek my in, soen my hand, Bm A My bene whooh, toe hy vir my sê: G A Jy’s maanskyn en rose, F#m Bm Die wit vir my swart, G D A D Hello somer, koebaai aan my hart. Post-Chorus: D D D A Hello somer, A G D F#m Bm Koebaai aan my hart, G D A D (Hello somer, koebaai aan my hart). Verse 2: D D/F G A So goed met sy woorde ‘n Shakespeare gedig, D D/F# G A Verbode drome romans in die lug, D D/F# G A En soos in die Notebook is hy net die een, G A D D Wat ek wil soen in die reën. Pre-Chorus 2: G A Sinematies, Bm D Sy hand wat streel oor my wang, G A Dramaties, Bm G Kan my elke keer vang Chorus: D Sy swaartekrag, dit trek my aan, N.C. Sy wentelbaan het my geslaan, N.C. A Magneties, als wat ek wil hê, D Perfeksie uit die platteland, D Hy trek my in, soen my hand, Bm A My bene whooh, toe hy vir my sê: G A Jy’s maanskyn en rose, F#m Bm Die wit vir my swart, G D A D Hello somer, koebaai aan my hart. Post-Chorus: D D D A Hello somer, A G D F#m Bm Koebaai aan my hart, G D A D (Hello somer, koebaai aan my hart). Pre-Chorus 2: G A Sinematies, Bm D Sy hand wat streel oor my wang, G A Dramaties, Bm G Kan my elke keer vang Chorus: D Sy swaartekrag, dit trek my aan, N.C. Sy wentelbaan het my geslaan, N.C. A Magneties, als wat ek wil hê, D Perfeksie uit die platteland, D Hy trek my in, soen my hand, Bm A My bene whooh, toe hy vir my sê: G A Jy’s maanskyn en rose, F#m Bm Die wit vir my swart, G D A D Hello somer, koebaai aan my hart. Post-Chorus: D D D A Hello somer, A G D F#m Bm Koebaai aan my hart, G D A D (Hello somer, koebaai aan my hart). Outro: N.C. Hello somer, koebaai aan my hart.

Song History

Published: August 27, 2025
Last Updated: September 10, 2025