Hang Aan Jou Lippe Chords by Wilma Van Heerden

Hang Aan Jou Lippe Chords

by Wilma Van Heerden

Capo
2
Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro: E Verse 1: E Stemme in my kop, E Dit hou nie op nie, E Dink heeltyd aan hom, E Dit wil nie stop nie, A Voel of ek hard val, A Dis dit, of ek raak mal. Verse 2: E Hier is ek alweer, E Dink ek oordink dit, E Loop net na hom toe, E Vra wat hy drink, G#m A Want wat kan verkeerd gaan? B7 Wat kan verkeerd gaan?
Pre-Chorus: E Kry nog ‘n spin, E E Jy’s in? Ek’s in! E E Nou-nou by die bar, A E Kry nog ‘n dop tot die DJ stop, B7 En die bouncers sê dis klaar, E Maar tot dan, G#m A Elke sekonde vasgevang, E B7 E Dis ek en jy vanaand aan die brand. Chorus: E E Ek kort net een dans, baby, om jou hart te wen, A E B7 Jy’s die beat drop, baby, van ‘n hit wat almal ken, A E Sing ooh , B7 C#m Ek val vir jou ritme, A E Ooh , B7 So, ek hang aan jou lippe. Verse 3: E E Elke deel van my, E Like hom stukkend, E Die Dior op sy nek, E So verfrissend, A Hoe sy heupe swaai, A As die dansvloer om ons draai. Verse 4: E E Tyd, dit hardloop uit, E Draai op die hitte, E Verlief op hoe hy lyk, E O, liewe jinne, A Wat gaan hy dan doen? B7 As ek inval vir 'n soen? Pre-Chorus: E Kry nog ‘n spin, E E Jy’s in? Ek’s in! E E Nou-nou by die bar, A E Kry nog ‘n dop tot die DJ stop, B7 En die bouncers sê dis klaar, E Maar tot dan, G#m A Elke sekonde vasgevang, E B7 E Dis ek en jy vanaand aan die brand. Chorus: E E Ek kort net een dans, baby, om jou hart te wen, A E B7 Jy’s die beat drop, baby, van ‘n hit wat almal ken, A E Sing ooh , B7 C#m Ek val vir jou ritme, A E Ooh , B7 So, ek hang aan jou lippe. Bridge: B7 Kom julle, B7 Kom ons maak die lywe los, E E E Almal klap julle hande, (He, he ), E E E Gaan na links, (He, he ), B7 Gaan na regs, (He, he ), A E B7 C#m En sing ooh bietjie meer, A Ooh , A Nog ‘n keer, B7 Ooh. yeah ha. Pre-Chorus: E Kry nog ‘n spin, E E Jy’s in? Ek’s in! E E Nou-nou by die bar, A E Kry nog ‘n dop tot die DJ stop, B7 En die bouncers sê dis klaar, E Maar tot dan, G#m A Elke sekonde vasgevang, E B7 E Dis ek en jy vanaand aan die brand. Outro: E E Ek kort net een dans, baby, om jou hart te wen, A E B7 Jy’s die beat drop, baby, van ‘n hit wat almal ken, A E Sing ooh , B7 C#m Ek val vir jou ritme, A Soos jy my lei en verlei, B7 Sit jou hande op my heupe, B7 Ek hang aan jou lippe, A Soos jy my lei en verlei, B7 Sit jou hande op my heupe, B7 Ek hang aan jou lippe.

Song History

Published: August 27, 2025
Last Updated: September 10, 2025