Weeskind Van Die Weste Chords by Valiant Swart

Weeskind Van Die Weste Chords

by Valiant Swart

Difficulty
Beginner
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Verse 1: C F C Hulle bust my mos eendag vir balke saag G C Op straat in die skadu van 'n boom F C Laai my in die wa en begin met my jaag G C en gooi my uit langs die onderdorp se soom Chorus: F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd Verse 2: C F C Die trein raas my wakker met die venster af G C As hy fluit oor die vlaktes in die nag F C Ons staan op die stasies en ek hoor die honde blaf G C En ek weet dat niemand aan die anderkant vir my wag
Chorus: F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd Bridge: Am G Ek tref my matras teen hanekraai Am G F En droom van die dagbreek Net om die draai, Net om die draai Chorus: F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd

Song History

Published: May 18, 2025
Last Updated: September 10, 2025