♥ Add to my Songbook
Ek Sweer Chords by Tweedy

Ek Sweer chords by Tweedy

Guitar chords with lyrics

Vers 1:
G                                   Em11
Gee vir my 'n rede waarom ek moet betaal met my lewe
                          Bm                                 D
Jy gee vir my soen en jy stap verby ek sal hierdie duiwels wegjaag
G                                         Em11
Jy staan daar in jou goddelike gewaad en dit maak my kwaad
                                Bm                                  D
As ek dink aan alles wat ons agterlos as die maan vir die son moet plek maak.

Voor-Koor:
       G                    Bm                D                    G
En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou se dat ek jou gaan verniel
G                                        Bm                    D
Maar tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag se:
Koor:
Bm                         G
Ek wil vir jou siiiiiiiiing
                 D
Ek wil vir jou skree
                 Bm        G
Ek wil met jou liefde maak
                      D
En dit alles vir jou gee
               Bm          G
Ek wil vir jou siiiiiiiiing
                 D
Ek wil op jou skree
             Bm         G
Ek sal jou oorlog gaan veg
                          D
Ek sal bloei vir jou Ek sweer

Vers 2:
G                                      Em11
My wang le teen jou hand jou belofte konstant, gee 'n teken
                                Bm                                          D
Die Hemel weet kan jy nog daai oggend onthou ek't gestaan en geklou aan jou wese.
G                                              Em11                                      Bm
Het die einde dalk begin want die tyd raak nou min, jy trap spore tog bly ek verlore in elke
                                D
woord wat in die gange van jou oe weergalm.

Voor-Koor:
G                         Bm                 D                        G
En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou se dat ek jou gaan verniel
               G                      Bm                D
en tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag se:

Koor:
Bm                         G
Ek wil vir jou siiiiiiiiing
                 D
Ek wil vir jou skree
                 Bm        G
Ek wil met jou liefde maak
                      D
En dit alles vir jou gee
               Bm          G
Ek wil vir jou siiiiiiiiing
                 D
Ek wil op jou skree
             Bm         G
Ek sal jou oorlog gaan veg
                          D
Ek sal bloei vir jou Ek sweer

Brug:
Bm                     G
Ooooohoooo ooooohooooo ooooohooooo
                      D
Ek wil vir jou skreeu
Bm                     G
Ooooohoooo ooooohooooo ooooohooooo
                         D
Ek sal bloei vir jou ek sweer

Koor:
               G           Em11
Ek wil vir jou siiiiiiiiing
                 Bm
Ek wil vir jou skree
                 G    Em11
Ek wil met jou liefde maak
                      Bm
En dit alles vir jou gee

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -